Page 2 of 4
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Fri Jan 10, 2014 8:40 am
by Katefbessie
Nee maar nou toe dan is alles honkie dorie. Dit was maar net 'n voorstel, ek sal steeds lekker saam speel van begin tot einde! Sien daar is 'n paar manne wat al deeglike tyd deurgebring het met die speletjie! Sterkte aan al die Elton Jantjies ondersteuners

Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Fri Jan 10, 2014 8:48 am
by Katefbessie
.
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Fri Jan 10, 2014 12:26 pm
by JohannC
Ek het ook aangesluit... wag vir approval from captain "Whiskers
Laat waai bulle!!!
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Fri Jan 10, 2014 12:33 pm
by FCLoretz
JohannC wrote:Ek het ook aangesluit... wag vir approval from captain "Whiskers
Laat waai bulle!!!
"Whiskers" het jou geapprove.
Ons is nou 29 lede. As ons by 50 Lede uitkom sal ek persoonlik 'n R250 S&O voucher borg vir die wenner
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Fri Jan 10, 2014 4:36 pm
by JPS
Ek het ook aangesluit (JP) en ja ek is Leeu, elke sport het sy beserings....
Mooiloop
JP
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Mon Jan 13, 2014 10:03 am
by Stefan764
Eks in
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Mon Jan 13, 2014 10:22 am
by Katefbessie
Stefan764 wrote:Eks in
Stefaans weet jy wat is rugby?

Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Mon Jan 13, 2014 10:23 am
by Reggie Gerber
Ruan
Hy skree darem vir die regte span

Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Mon Jan 13, 2014 11:50 am
by Beer (Christo)
Ek's ook in
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Mon Jan 13, 2014 11:52 am
by Stefan764
Matfield vs Pieter-Steph du Toit....
Ek vlieg my vrou spesiaal vir die Valentyns naweek Durban toe om daai ene te sien...
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Mon Jan 13, 2014 11:59 am
by Lourens Potgieter
Matfield gaan vir Pieter-Steph maniere leer.........as hy net fiks genoeg is om tot op die veld te kan hardloop, hahaha.....
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Wed Jan 15, 2014 3:06 pm
by Hilux01
My aansoek is in Kaptein
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Thu Jan 30, 2014 9:49 am
by FCLoretz
Ons is op na 38 lede in die groep. Onthou die wenner kry 'n R250 S&O geskenk bewys. Ek koop self die geskenkbewys
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Thu Jan 30, 2014 8:13 pm
by boogman
Eks in!
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Mon Feb 10, 2014 12:08 pm
by FCLoretz
goed manne 44 lede het aangesluit en speel saam...
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Thu Feb 13, 2014 1:46 pm
by Swys14
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Thu Feb 13, 2014 1:48 pm
by FCLoretz
Sover ek onthou was dit Reggie
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Thu Feb 13, 2014 6:25 pm
by Sybrandz
Ek is in.
Groete, manne!
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Thu Feb 13, 2014 7:53 pm
by Cobus(Cobb)
Ek het nognie eers ge pick nie en lĂȘ klaar 12e...julle manne sal moet uikyk vir my...ek voel warm..
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Thu Feb 13, 2014 8:43 pm
by Ockert1992
Ek is ook by!
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Thu Feb 13, 2014 8:53 pm
by Swys14
FCLoretz wrote:Sover ek onthou was dit Reggie
ek dink hy't die currie cup jaracal pool gewen daai sharks mannetjie.
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Fri Feb 14, 2014 9:18 am
by Katefbessie
ONTHOU JULLE PICKS MANNE!
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Fri Feb 14, 2014 9:33 am
by 375fanatic
ek het apply waar doen ons die dna en prostaat toetse
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Fri Feb 14, 2014 3:23 pm
by Cor Jacobs
Liewer laat as nooit! My aansoek ook in.
Groete, Cor
Re: Superbru Super Rugby Jaracal 2014
Posted: Fri Feb 14, 2014 3:30 pm
by Piet Pille
Eks ook oppie bus.
Sommer so met die afskopslag het ek 'n verassing voorspel.... (gebasseer op die Camo's wat gaan maak dat die Sharks nie die aanvallers kan sien kom nie..)
Cor moenie dat ek jou vang met 'n muitery deur vir die Sharks die wen te gee nie!