Op 'n ernstige noot, ek sien die op www.hawkeoptics.com
Groete
Douw



Weereens uitstekende raad Piet. Veral as jy in ag neem n springbok kos net R500.Piet-Skiet wrote:Ek word gereeld gevrae wat dink jy van die of daai teleskoop. Dan se ek altyd koop 'n scope wat twee keer meer kos as jou die bok wat jy wil jag.


So my vraag bly, moet n man n scope gaan koop met sulke advies? Dit is wat die forum so n bef$kte bron van kennis gemaak het. Die feit dat mens hier antwoorde kry wat met ondervinding gestaaf word.Piet-Skiet wrote:Want stefan ek glo nog steeds hy sal hy sal die punch vat.


Oom Taf blykbaar is dit so, ek het ook nooit geweet nietafjak wrote:Is Hawke 'n teleskoopvervaardiger? Lyk my ek het verkeerd gespel.
Mooiloop


















Het al gehoor sekere teleskope se parallaksversteling word vasgehou wanneer die ringe te styf vasgedraai word.Geno wrote:Vincehond het een op sy .22-250 gehad. Die fokusknop wou gladnie beweeg nie...