Page 2 of 2

Re: Hoe lank hou 'n geweer loop voor jy hom begin uitskiet

Posted: Fri Jan 14, 2011 12:19 pm
by JACQUES BOTHA
SAMIMPORTERS
"ek gebruik net forrest bore cleaning foam.....1.308 6000skote 9mm op 300 meter 2.222 rem 7500 skote 10mm op 100meter 3. 303 epps 5200 skote 15mm groep op 100meter.........."
jY SAL NOG N HELE PAAR GROEPSKIET KOMPETISIES WEN MET DAAI 308 EN DIE ANDER ROERE
Dis nie alle roere wat so kan goi nie
Mooi bly
Jacques botha