Beste geweer vir lanafstand skiet?

Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Beste geweer vir lanafstand skiet?

Post by Swys14 »

Werries1 wrote:Ek't 'n 300 win mag. Man ek se jou, wat 'n lekker "all-rounder" vir my. Skiet elke jaar in die bos en laas jaar bietjie in die Kalahari gaan jag.
Ek skiet klein wild tot groot wild met hom.
Ek skiet met 180gr en 220gr punte. Moet maar net seker maak op die skietbaan as jy van punte verander voor jy gaan skiet.
Laas jaar, in die Kalahari, 'n Gemsbok op 396m plat getrek. geen probleem en glo my, in die bos, doodelik.
Ek moet byvoeg, ek het twee weeke terug vir my 'n 22-250 aan geskaf. Ek soos 'n stoute seuntjie oor die geweertjie. Kan nie wag om om te gaan haal nie.
Netjies man. Ek speel self met die idee om my 30-06 te swaai en om vir my 'n lang-loop 300wm te kry om spesifiek daai lang 200gr koeels te stoot deur hom.
Post Reply