Wynland Jakkals-skietkompitisie
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Gert
Ek dink Andries het gese hy gaan spesiaal vir die skiet laat Rooikatte druk
Het vandag met Andries gepraat en daar sal Rooikat teikens wees
Groete johan

Biebers
Need for speed
Need for speed
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Johan
Is dit dieselfe Anneries wat nie Owen Poultney se jakkalse wil skiet nie?

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Taffietafjak wrote: Johan
Is dit dieselfe Anneries wat nie Owen Poultney se jakkalse wil skiet nie?
Wie is Owen(die Andries waarvan ek praat het ook skape) dink dit sal jou vraag antwoord.
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Johan dit noem ons gewoonlig MISJOHANNIC wrote: as die wind sterk is hoor jy nie daardie 55gr nosler nie.
Groete Gert
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Eina,Eina(spot en met jou sal gespot wordGerrit Visser wrote:Johan dit noem ons gewoonlig MISJOHANNIC wrote: as die wind sterk is hoor jy nie daardie 55gr nosler nie.
Groete Gert
Biebers
Need for speed
Need for speed
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Gert
Daar is (gelukkig dink net ek so) 2goete wat my laat wonder: Die drop en die drift. As jy nie liegskootjies(fouling shots/proefskote) kan skiet nie, maak dit jou net meer mal.
Wat natuurlik goed is, is om die wonder so bietjie te verlig met "know the drop" en "drift". Drift is natuurlik die moeilike een van die 2 om te weet. Jakkalse is lank/breed genoeg en is omtrent20duim(vital). So met 10duim drift is alles nog onder beheer en ek reken enige man kan homself bestuur op hierie ene. Maar met 5- en 8duim gonge is dit natuurlik anner storie. Dit help egter die skut om ook op kleiner jakkalsteikens(net nek of deel van lyf) suksesvol te kan meeding.
Volgens my is die 280meter Point Blank(4duim) van groot belang as dit by jakkalsjag kom. Sien reeds op 'n Amerikaanse forum dat die manne erg op soek is na iets/kaliber in darie range. Hulle improve nou 220 Swift's en neck 243's af na 22kalibers. Coyotes word nou erg slim op veeplase. Hulle soek ook iets wat so effe swaarder koe?l(kyk na iets in die 60-70grein range) bietjie vinniger kan gooi. Dit s? maar vir my dat hulle ook die wonder uit drift wil haal. Miskien moet ons Biker soontoe stuur, hy weet hoe om 'n 22-250 te dryf in die wind.
Ek noem net hierie goete vir die manne wat belangstel.

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Taffie
Ek sien die Yanks gaan al meer na die swaarder .22 kal punte, self 223 skiet hulle deesdae met 75gr punte, alles gaan maar oor die wind backing ding.
As ek n 75gr .22 kal gaan skiet, moet dit darem in n kaliber wees wat die ding n bietjie kan ROER, iets soos n 22-243 Middlestead, of dalk n standaard 22-243. Dalk moet ons n eie JARACAL gun ontwerp en die 243 Ackl net afnek .22 toe. Met n 1-8 twist loop sal hy daai 75gr punte moet MOOI gooi, dan hoev ons ook nie eers meer vir die wind toe te laat nie, ai, bly lekker om te droom, maar waar gaan ons al die lope kry.
Mooi loop
Francois
Ek sien die Yanks gaan al meer na die swaarder .22 kal punte, self 223 skiet hulle deesdae met 75gr punte, alles gaan maar oor die wind backing ding.
As ek n 75gr .22 kal gaan skiet, moet dit darem in n kaliber wees wat die ding n bietjie kan ROER, iets soos n 22-243 Middlestead, of dalk n standaard 22-243. Dalk moet ons n eie JARACAL gun ontwerp en die 243 Ackl net afnek .22 toe. Met n 1-8 twist loop sal hy daai 75gr punte moet MOOI gooi, dan hoev ons ook nie eers meer vir die wind toe te laat nie, ai, bly lekker om te droom, maar waar gaan ons al die lope kry.
Mooi loop
Francois
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Frans
Kry jy net vir ons 7 en half Remnington small Primers. Dans ons gewaks. Klaar so bietjie ge kodesa, maar hoe gouer hoe beter en dan trap ons 'n 75grein koe?l dat hy klein raak. Dink nogsteeds persoonlik dit is wat ons moet regkry(natuurlik sonder enige noemenswaardige druk). 'n 75grein 6mm koe?l teen 3800fps(Geens, ek tik nou mooi) is omtrent die naaste aan 280PBR(4duim) wat ek kan aan dink met ons kalibers.
Kry jy net vir ons 7 en half Remnington small Primers. Dans ons gewaks. Klaar so bietjie ge kodesa, maar hoe gouer hoe beter en dan trap ons 'n 75grein koe?l dat hy klein raak. Dink nogsteeds persoonlik dit is wat ons moet regkry(natuurlik sonder enige noemenswaardige druk). 'n 75grein 6mm koe?l teen 3800fps(Geens, ek tik nou mooi) is omtrent die naaste aan 280PBR(4duim) wat ek kan aan dink met ons kalibers.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Taf
Gaan n 6mm Rem AI daardie 75gr nie nader aan 4000vps gooi nie(sonder erge druk)?
Groete johan
Gaan n 6mm Rem AI daardie 75gr nie nader aan 4000vps gooi nie(sonder erge druk)?
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Taffie
Hier by my rond is niks, het gou met almal gepraat, die plek wat DALK mag he is klaar toe, sal eers weer middel Jan oop wees.
Mooi loop
Francois
Hier by my rond is niks, het gou met almal gepraat, die plek wat DALK mag he is klaar toe, sal eers weer middel Jan oop wees.
Mooi loop
Francois
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
FM
jY IS NOU AL SO EFFENS GETRANSFORMEER.
SKRYF N KRUPPEL250 UGLY MET 75 GREIN VMAX--DAN HET NNY N IDEALE JAKKALSROER..........LAGLAGLAG
JY AL IETS UITGEVIND OOR DIE XBAG?
GROETE
JACQUES BOTHA (6MM XPERT PAR EXALANCE)

Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
JB
Was gister da, maar die baas, Johan, was uit, sal hom vroeg in die nuwejaar weer sien, het ander besigheid met hom ook, kanni lekker onthou nie, wou jy weet van die wat oppi ruit kom, of die gewone een vir die tafel??
Mooi loop
Francois
Was gister da, maar die baas, Johan, was uit, sal hom vroeg in die nuwejaar weer sien, het ander besigheid met hom ook, kanni lekker onthou nie, wou jy weet van die wat oppi ruit kom, of die gewone een vir die tafel??
Mooi loop
Francois
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
FM
DANKIE VIR DIE MOEITE ====BEIDE ASB!
GROETNIS
SEENWENSE VRI JOU EN DIE FAMILIE
jACQUES
DANKIE VIR DIE MOEITE ====BEIDE ASB!
GROETNIS
SEENWENSE VRI JOU EN DIE FAMILIE
jACQUES
Shoot straight and tell the truth!
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
[quote="tafjak"]
Volgens my is die 280meter Point Blank(4duim) van groot belang as dit by jakkalsjag kom
Tafjak wat sal .270 met 110gr V-max se PBR wees teen 3500f/s ?
Groete gert
Volgens my is die 280meter Point Blank(4duim) van groot belang as dit by jakkalsjag kom
Tafjak wat sal .270 met 110gr V-max se PBR wees teen 3500f/s ?
Groete gert
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Gert
Mooi loop
Francois
Sierra program.....Calculation of Maximum Point Blank Range for a Vital Zone of: 4 inches
Maximum Point Blank Range is 268meters. Set Zero at 231 meters.
Mixed Unit Trajectory for Hornady .277 dia. 110 gr. V-Max at 3500 Feet per second
Mooi loop
Francois
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
FM
My PBR kom op 375m met 4duim,ek het altyd op 6duim gewerk,of is jbm program nie akuraat nie,klink te goed om waar te wees maak ek nie n fout iewers nie 55gr nos 4150vps 6mm??
Kan jy dalk op jou sierra program kyk of dit so is?
Groete johan
My PBR kom op 375m met 4duim,ek het altyd op 6duim gewerk,of is jbm program nie akuraat nie,klink te goed om waar te wees maak ek nie n fout iewers nie 55gr nos 4150vps 6mm??
Kan jy dalk op jou sierra program kyk of dit so is?
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Gert
Sien nou net dat Frans jou klaar geantwoord het, en weet jy wat? Hy's reg! Ek sou 267m ges? het, maar weet dit is net mooi tussen 267 en 268m. Dit is sommer 'n lekker deftige trajek darie. Daar is baie gewere wat naby dit(280PBR) kom, maar dit wat daarna gebeur is 'n ander saak. Jakkalse gaan ongelukkig in die toekoms baie in die 250-320m range geskiet moet word. Driejaar gelede is jakkalse so 5% in die 250m range geskiet, trek al by 'n goeie 12% met seker al 3% by 300m+. Dit is baie konserwatief bereken, ou vlekkie stel nie teleur nie en ons moet voorbly.
Johan
Die 6mm Rem kan die 75gr Vmax teen 3800 skiet, die 243 AI ook, maar ons oortree so hier en daar. Die 6mm Rem AI se is beter as die 243AI met so bietjie swaarder koe?ls, net soos die 243 AI ook net met swaarder goed baas is oor die 243 Standaard.
Die 6mm Rem AI sal die naaste aan die 3800fps bracket kom, met so voet of 2 kort. Ek dink dit is ideaal om so teen 95% van die dop se abilities te skiet, hou net langer en kan hitte veranderinge nie so groot rol speel nie. Ek laai te veel te lank voor die tyd.
Ek skiet 'n 70grein BK teen 3800 en 'n 6mm AI moet uithaal om 3900 te skiet(onthou binne SAMI spec's). Nou met die 75greiners teen 3650 in my geweer sal die 6mmAI nie veel meer as 3750 kan nie. Alles in 26duim loop. Jy kan glo hoeveel is die verskil tussen 70BK en 75Vmax nie(6mm).
Daar is manne wat anders sal claim, maar net in my gewere is dit wat ek ondervind. 'n Maat van my het 6mmAI, en hulle gewere doen min of meer wat ek getuig.
Kyk, duplex ladings kan wondere verrig, die boor van flash holes en nog 'n klomp anner goete, maar is nie prakties as dit by die jag van jakkalse en katte kom nie.
Net my eie siening en oordeel en mag 180grade verkeerd wees.
Mooiloop

Dis wat Sierra Infinity gee.....Calculation of Maximum Point Blank Range for a Vital Zone of: 4 inches
Maximum Point Blank Range is 300meters. Set Zero at 260 meters.
Mixed Unit Trajectory for Nosler .243 dia. (6mm) 55 gr. SP Ballistic Tip at 4150 Feet per Second
Mooi loop
Francois
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
FM
Dankie, sjoe daar is n groot verskil,ek dink ek weet waar ek die fout gemaak het,as ek jbm balistics op 2d stel dan gee hy dieselfde,ek dink hy werk dan 2d op en 2d af wat dan die 4duim pbr gee of die program is "
crap"
ma 300pbr ok nie te bad nie
Dankie johan
Dankie, sjoe daar is n groot verskil,ek dink ek weet waar ek die fout gemaak het,as ek jbm balistics op 2d stel dan gee hy dieselfde,ek dink hy werk dan 2d op en 2d af wat dan die 4duim pbr gee of die program is "
crap"
ma 300pbr ok nie te bad nie
Dankie johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Johan
297m PBR van 4duim. Dit is vreeslike goeie PBR vir my werk as die wind nie so baie na 240m geruk en pluk het aan die 55 BT nie. Maar ten minste het ons dit om mee te werk. Hier is darem nog so 200 van hulle in my laairak en het so 4320fps uit die 26duim loop gekry, maar nog nie genoeg gespeel om die groepe te kan krimp nie.55gr nos 4150vps 6mm??
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Frans
Kan jy sommer 75Vmax s'n opsit teen 3700fps, sien my program(RCBS) is so bietjie konserwatief teenoor joune. My scope is ook 1.95 duim bo die boreline.
Kan jy sommer 75Vmax s'n opsit teen 3700fps, sien my program(RCBS) is so bietjie konserwatief teenoor joune. My scope is ook 1.95 duim bo die boreline.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Taffie
Ja ek is mal oor die koeeltjies,so by die 2000 al uit my roer,ek het die "wind" skiet met hulle so amper al onder die knie
(soms) 
Een geluk is ons skiet baie in die wind en n mens kry later n gevoel van hoeveel om links of regs te mik,die kompetisies wat ons skiet is mos maar eintlik oefen(so ons oefen heeljaar
)en dit help baie waneer jy die ware jakob moet piets.
Groete johan
Ja ek is mal oor die koeeltjies,so by die 2000 al uit my roer,ek het die "wind" skiet met hulle so amper al onder die knie
Een geluk is ons skiet baie in die wind en n mens kry later n gevoel van hoeveel om links of regs te mik,die kompetisies wat ons skiet is mos maar eintlik oefen(so ons oefen heeljaar
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Johan
Net soos jy daar s?:
Net soos jy daar s?:
Een geluk is ons skiet baie in die wind en n mens kry later n gevoel van hoeveel om links of regs te mik,die kompetisies wat ons skiet is mos maar eintlik oefen(so ons oefen heeljaar )en dit help baie waneer jy die ware jakob moet piets.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Taffie
Kyk die verskil in wind drift, 15mph reg dwarswind op 3 uur......

Mooi loop
Francois
Daas hy Taffie, hoop jy sien iets wat jy laaik, ek doen............Calculation of Maximum Point Blank Range for a Vital Zone of: 4 inches
Maximum Point Blank Range is 290meters. Set Zero at 250 meters.
Mixed Unit Trajectory for Hornady .243 dia. (6mm) 75 gr. V-Max at 3700 Feet per Second
Kyk die verskil in wind drift, 15mph reg dwarswind op 3 uur......

Mooi loop
Francois
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Frans
Dankie, net wat ek soek.
Ek sien dat op jakkals se vital(20duim, voor bors tot middel van pens) teiken kan jy net virrie middel gooi in jagbare wind. Die 55gr BT sal ook werk.