Page 2 of 4
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Fri Jul 04, 2014 10:55 am
by AFRICAN LEADWOOD
Goeie nuus. Ek en Elmarie het op e-pos gesels. Somchem werk glo hard aan die nuwe produk en hulle hoop om vroeg in 2015 die vrystelling te doen.
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Fri Jul 04, 2014 11:54 am
by Pvdw
As ek na S 365 se brandspoed kyk dink ek nie die linker hand weet war die regterhand doen nie.
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Fri Jul 04, 2014 3:21 pm
by AFRICAN LEADWOOD
Ag kerels, kom ons fokus op die goeie nuus!
Ek is baie bly hieroor. Ek gaan nie my asem ophou vir die tydsberekening nie, maar dit sa lsteeds lekker wees.
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Fri Jul 04, 2014 3:33 pm
by Arnold
Enige idee van hoe stadig die nuwe dryfmiddel gaan wees?
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Fri Jul 04, 2014 11:46 pm
by Frikkie Coetzee
Stadiger as S385
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Sat Jul 05, 2014 8:42 am
by Arnold
regtig
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Sat Jul 05, 2014 1:14 pm
by Frikkie Coetzee
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Tue Oct 14, 2014 11:13 am
by Arnold
Ek het hier by Huntex in die Kaap weer met Somchem gepraat. Kan nou nie die vrou se naam onthou nie maar sy het bevestig dat die dryfmiddel in die pyplyn is. Verder wou sy geen inligting gee oor wanneer dit beskikbaar gaan wees nie, moontlike brandspoed en of dit 'n bal of stokkies dryfmiddel gaan wees nie.
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Wed Oct 15, 2014 9:05 am
by AFRICAN LEADWOOD
Seker Elmarie Zikmann gewees?
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Tue Apr 14, 2015 6:32 pm
by Maximus
Enige nuwe verwikkelinge in die verband waarvan iemand gehoor het? Of is dit maar ' n kwessie van "moenie my bel nie, ek sal jou bel".
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Tue Apr 14, 2015 9:43 pm
by tripodmvr
Sal 24ste by hul stalletjie draai op Huntex.
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Tue Apr 14, 2015 10:18 pm
by JPS
Ditto,
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Mon Jul 06, 2015 8:58 am
by Smitstertjies
Weet enige iemand of daar al vordering is met die ontwikkeling van n S395 of iets soortgelyk?
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Mon Jul 06, 2015 9:29 am
by Monster
Mail gestuur
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Sun Sep 06, 2015 4:25 pm
by Werner Prinsloo
Mail gestuur.
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Sun Sep 06, 2015 4:39 pm
by Finfan
Enige nuus al op die onderwerp?
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Mon Sep 07, 2015 3:17 pm
by Kalaharihunter
According to Manie Johannes from Rheinmetal /Somchem, the person who was running / investigating this project has been moved to another project. This possibility has therefor been shelved for the time-been.
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Mon Sep 07, 2015 3:23 pm
by Finfan
Kalaharihunter wrote:According to Manie Johannes from Rheinmetal /Somchem, the person who was running / investigating this project has been moved to another project. This possibility has therefor been shelved for the time-been.
Dis nou nie goeie nuus nie

Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Mon Sep 07, 2015 3:49 pm
by tripodmvr
Begin half dink hy is die enigste wat weet hoe om te doen.
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Sat Oct 31, 2015 8:41 am
by Pinkes
More manne
Weet nou nie of dit gaan gebeur nie maar het van n vriend af
Gehoor dat daar stadiger kruit oppad is. Hy het by pmp n draai gan
mak en toe n man van somchem gepraat en gevra vir stadiger kruit want hy skiet
n 338lm en toe se die man da is oppad. Maar hy se dit gan nie S 395 wees nie,maar
wel S405. En dit sal hopelik in die eerste helfte van 2016 beskikbaar wees!! So
as die man by sy woord hou het ons baie om na uit te sien. My 264wm gaan no
Jet vlerkies kry as ons van daai kruit gan kry!! So manne hou duime styf vas!!!
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Sun Nov 01, 2015 1:13 pm
by Finfan
Pinkes wrote:More manne
Weet nou nie of dit gaan gebeur nie maar het van n vriend af
Gehoor dat daar stadiger kruit oppad is. Hy het by pmp n draai gan
mak en toe n man van somchem gepraat en gevra vir stadiger kruit want hy skiet
n 338lm en toe se die man da is oppad. Maar hy se dit gan nie S 395 wees nie,maar
wel S405. En dit sal hopelik in die eerste helfte van 2016 beskikbaar wees!! So
as die man by sy woord hou het ons baie om na uit te sien. My 264wm gaan no
Jet vlerkies kry as ons van daai kruit gan kry!! So manne hou duime styf vas!!!
Ek hoop vir die beste dat dit so sal realiseer
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Sun Nov 01, 2015 3:48 pm
by LoopSoosStroop
Sal lekker wees vir my 7mmRM ook. Hoop dit realiseer.
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Fri Jan 29, 2016 7:31 pm
by rockrabbit
Hello, het kruit gekry om the toets. 7mm STW 27" loop 168gr Nosler CC, RP doppe : 80gr 3198fps en 84gr 3401fps
:
.
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Fri Jan 29, 2016 7:48 pm
by tripodmvr
rockrabbit wrote:Hello, het kruit gekry om the toets. 7mm STW 27" loop 168gr Nosler CC, RP doppe : 80gr 3198fps en 84gr 3401fps
:
.
Dit plaaslike of oorsese dryfmiddel?
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Fri Jan 29, 2016 8:02 pm
by JPS
rockrabbit wrote:Hello, het kruit gekry om the toets. 7mm STW 27" loop 168gr Nosler CC, RP doppe : 80gr 3198fps en 84gr 3401fps
:
.
Kliphaas,
Wat skiet jou 7mm STW met S385 ek neem aan? Teen oor die "nuwe" kruit wat jy gekry het om te toets?
En soos Oom Marius sal ek ook baie graag wil weet of dit plaaslik is.