ons kan se wat ons wil, daai is hartseer op sy beste! tog moet ek self vra. hoeveel keer versuim ons om eers in die loop af te kyk voor ons n petroon afvuur? ek is nou tans besig om my .243 skoon te maak en ek bere my gewere altyd silwer skoon. tog het ek my al gekry ammo laai voor jy om die lande begin ry net vir ingeval die vlakvark jou om die draai verras! so kon daar n lappie of iets in die loop agter gebly het. ek weet my loop is skoon voor ek skiet, maar hoe gereeld kyk ons werklik fisies in die loop af voor ons skiet?
Net n gedagte.
Hoe om nie jou geweer in te skiet nie
- Carlo
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Sun Dec 11, 2011 10:59 am
Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie
Sako L579 Forester .243
Musgrave Lyttleton RSA .308
Howa 1500 Varminter .243
Slasenger mod 12 .22
1958 Gecado mod 50 .177
1971 Gecado mod 35 .177
1970 Gecado mod 25 .177
Jelly 4.5 .177
Musgrave Lyttleton RSA .308
Howa 1500 Varminter .243
Slasenger mod 12 .22
1958 Gecado mod 50 .177
1971 Gecado mod 35 .177
1970 Gecado mod 25 .177
Jelly 4.5 .177
- Carlo
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Sun Dec 11, 2011 10:59 am
Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie
sal ook graag wil weet watter kaliber dit is/was en watter koeel gebruik was.
Dalk barnes se varmint Granade? lmga
Dalk barnes se varmint Granade? lmga
Sako L579 Forester .243
Musgrave Lyttleton RSA .308
Howa 1500 Varminter .243
Slasenger mod 12 .22
1958 Gecado mod 50 .177
1971 Gecado mod 35 .177
1970 Gecado mod 25 .177
Jelly 4.5 .177
Musgrave Lyttleton RSA .308
Howa 1500 Varminter .243
Slasenger mod 12 .22
1958 Gecado mod 50 .177
1971 Gecado mod 35 .177
1970 Gecado mod 25 .177
Jelly 4.5 .177
- Duppie 22-250
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Tue May 01, 2012 11:28 pm
Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie
Vra daai knaap hy sal jou kan verduidelik wat recoil is 
22-250 ruger m77
357 mag uberti
7x64 brenneke remington 700
12 boor over and under brno
357 mag uberti
7x64 brenneke remington 700
12 boor over and under brno
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie
Wat my gat se deksel is is die ouens op MYTHBUSTERS wat dit doelbewus wou doen en dit nie kon regkry nie
Frikkie
Frikkie
Cradock
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie
Hahahahahahahaha!! Presies net so Frikman!!Gromit wrote: Wat my gat se deksel is is die ouens op MYTHBUSTERS wat dit doelbewus wou doen en dit nie kon regkry nie
Frikkie
Hahaha!! Myth, BUSTED!!!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Bosmeerkat
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm
Re: Hoe om nie jou geweer in te skiet nie
Ja dit is skade. In my weermag dae het 'n makker ook die boresight in ' .50 vergeet. Loop het soos luislang wat prooi gesluk het gelyk met kraak in lengte van loop waar druk kon ontsnap. Boresigt is in die dag gedoen - breek is gevat en vuur oefening in nag aangegaan. So brein oomblikke is heeldag met ons so ons moet maar wakker loop. Nodeloos om te noem die makker het redelik ingeboet vir sy sondes.....
Groete
Martin
.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1
Martin
.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1