Page 2 of 2

Re: Kopkrap oor groepering nommer 2

Posted: Sun Dec 12, 2010 2:25 pm
by Francois Marais
Jagbehep

As jy AMMOX staalplaat kan kry, die wat ons ou ysterkarre van gemaak was, hulle werk mooi.

Mooi loop
Francois

Re: Kopkrap oor groepering nommer 2

Posted: Sun Dec 12, 2010 2:45 pm
by James Wilson
waar kan ek die staal kry?

Re: Kopkrap oor groepering nommer 2

Posted: Sun Dec 12, 2010 10:25 pm
by Christo
Jagbehep

Skaarland in Moorreesburg het vir my gonge gemaak van 16mm staal ( ek dink dit is te dik, 12 mm sal ook werk veral vir die ligte kalibers ) en dan verhard hulle die gonge nadat dit gesny en gate geboor is. Van .222 tot 7x65 tot 303 al op hulle gegooi en hulle bly mooi.

Jy kan dit gerus probeer. Hulle het so jaar terug nie baie meer as R 100-120 een gekos nie. Daar is nog so klompie spaar gonge in sy winkel gewees laas toe ek met Johan gepraat het.

Re: Kopkrap oor groepering nommer 2

Posted: Sun Jan 02, 2011 5:55 am
by Stefan764
jagbehep

het jy toe gemaak soos die manne jou vertel het en primers verander?

Stef

Re: Kopkrap oor groepering nommer 2

Posted: Mon Jan 03, 2011 5:02 pm
by James Wilson
ek het. die magnum primers is meer akuraat in my geweer. bly ek is die uitsondering op die reel want ek kry meer spoed uit die magnum primers.