Wanneer kom die nuwe Hilux
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Wanneer kom die nuwe Hilux
Dit lyk dan soos 'n RAV met 'n bakkie agter!
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Wanneer kom die nuwe Hilux
Hond se dinges en swartpot se moer maar ek klim nie in hom nie!!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wanneer kom die nuwe Hilux
Manne, as 'n Isuzu man sal ek erken, Toyotas was nog altyd vir my mooi bakkies, maar wragtag, as dit die nuwe look is, weet ek darem nie.....THOMAST wrote:Dit lyk dan soos 'n RAV met 'n bakkie agter!
Aim small, miss small
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Wanneer kom die nuwe Hilux
Triton!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Wanneer kom die nuwe Hilux
Sjoe. Volgende bakkie is dan nou maar Isuzu...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Wanneer kom die nuwe Hilux
Isuzu
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/New-Isuzu-KB-double-cab-front-angle-2013_zpsd0634acc.jpg
mitsubishi_triton
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/2013_mitsubishi_triton_australia_05-0219_zpsbd281c0f.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/New-Isuzu-KB-double-cab-front-angle-2013_zpsd0634acc.jpg
mitsubishi_triton
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/2013_mitsubishi_triton_australia_05-0219_zpsbd281c0f.jpg
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Wanneer kom die nuwe Hilux
Vir nou nog net eers 'n facelift en paar tweaks... en verhoogde prys natuurlik.
http://www.iol.co.za/motoring/cars/toyo ... nOyzPlmiSo
http://www.iol.co.za/motoring/cars/toyo ... nOyzPlmiSo
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Wanneer kom die nuwe Hilux
is dit nie nie maar so met hilux ook nie?Geno wrote:Is regtig magic. Een oomblik ry hy, en die volgende oomlik k*k hy!ANDRIES wrote:Wouter jy kan maar kyk na die Ford.Dit is 'n majic voertuig.
