Wil boogjag probeer

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

Felix wrote: Gerhard

Dankie, dan sal ek die spaargeldjies begin reg kry!

Mooi bly.

Dink jy gaan baie gelukkig wees met die boog...  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Chopper

Re: Wil boogjag probeer

Post by Chopper »

Gerhard,

Wat het 'n mens als nodig om te begin? Ek het 'n groot erf en daar  is genoeg plek waar ek kan oefen. Koppel ook sommer gemiddelde pryse aan die items.

Dankie
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

O vrek,

Daar is baie dinge wat mens nodig het met boog skiet.

My beste raad vir jou en ek se dit vir almal wat wil begin boog skiet.

Koop die duurste skoon boog wat jy kan bekostig. Maar eers nadat jy soveel moontlik verskillende boe geskiet het, party boe skiet net lekkerder as ander en dis persoonlike keuse maar het tog invloed op hoe akkuraat jy skiet.

Dan sit bietjie goedkoper sights, arrow rest en stabelizer op. Jy kan altyd dit later upgrade as jy weet wat jy verkies as om 'n ander boog te moet gaan koop.

Die selfde vir jou release of sneller en pyle.

Dan kan jy vir jou 'n oefen butt kry waar in jy skiet.

Kostes is moeilik want die pryse verskil maar van plek tot plek.

As jy Pta se rigting toe gaan laat weet my en dan stuur ek jou na die beste boog winkel in die land waneer dit by diens en produkte kom
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Chopper

Re: Wil boogjag probeer

Post by Chopper »

Dankie Gerhard. sal jou laat weet.
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Wil boogjag probeer

Post by PRIVATE RYAN »

Ek het vir my pa 'n hele kit gekoop
vir R 5000. Dan kort jy net 'n teiken butt.
Bo? wat so 5-6 jaar oud is, verloor
hul waarde vinnig en mens kry baie bang
vir jou buck.

Daar is niks fout met hulle nie,
dis soos 'n KZTE teen D4D, net nuwe
technology.

Bo? wat jy 2 de hands
in my opinie kan koop
wat legendes is:

Switchback XT
Bowtech General
Hoyt Trykon

Gerhard sal kan bylas.

Dis ongelukkig soos golf,
moenie dink as jy stokke het
jy kan gaan jol nie, die accessories
kom by, maar dis wat dit so lekker
maak.

As jy eers als het, dan kos 'n
skoot jou letterlik niks.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

ja,

behalwe as jy jou pyle kas toe skiet ....  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by molopohunter »

Die lekerste ding van boog skiet, behalwe die feit dat jy dit orals kan doen, is dat jy hoef niks elke keer skoon te maak nie.
Ek bly op n plaas en kan enige tyd geweer optel, dis net om daai aand skoon te maak waarvoor ek nie altyd lus het nie.
Boog wax jy so nou en dan waneer nodig.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
Thoei

Re: Wil boogjag probeer

Post by Thoei »

Hi Manne

Wat dink julle van die Elite GT 500 boog?


Ek luister graad

Groette Thoei
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

Thoei wrote: Hi Manne

Wat dink julle van die Elite GT 500 boog?


Ek luister graad

Groette Thoei
Thoei,

Dis soos die Toyota vs Ford vs Mazda debat

Vir my werk Elite glad nie maar vir die volgende ou soos Ludwig werk dit weer baie lekke.
As ek reg onthou is die 500 n 2008 boog...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Steyn
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Sun Aug 15, 2010 10:19 am

Re: Wil boogjag probeer

Post by Steyn »

Chopper wat is jou naam. Ek was op die landbou skool. As jy belangstel in n jag,laat weet my dan stuur ek vir jou n pryslys. 30 spesies om van te kies. Eksotiese wild op aanvraag.
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by henslin »

OK Gerhard
Jy het my oortuig. Dis wat ek aangeskaf het: ( nadat ek die PSE ook probeer het )

Assisin 2011 paket

Sight verander na Trophy ridge Hitman 5 pin met riostaat - getoets in die aand - riostaat geskik vir nagskiet
Scott  little bitty goose release met toutjie - vrek duur maar maak sin - nie geweet hy moet so kort gestel word nie.
Easton st epics n fuse 340's  met 125 gr oefenpunte.
Kos heelwat meer as die paket wat ek in gedagte gehad het - so what !

Is gelukkig met 'n plaaslike winkel wat  bedryf word deur 'n man wat weet wat hy doen. Probleempies en vrae word dadelik en direk uitsorteer.

Het die naweek ongeveer 100 pyle probeer met die boog wat 'afgechoke' is na 55# ( onthou ek bou nog spiere !)

Tennisbal grootte teiken met gemak getref op 20m. ( 4 uit 5 ) Moes wel die sight bietjie aanpas ! Voel heel gemaklik met die opset.

Niemand het my vertel dat mens so vinnig polio kan opdoen tussen die blaaie nie !!!! ;D
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

henslin wrote: OK Gerhard
Jy het my oortuig. Dis wat ek aangeskaf het: ( nadat ek die PSE ook probeer het )

Assisin 2011 paket

Sight verander na Trophy ridge Hitman 5 pin met riostaat - getoets in die aand - riostaat geskik vir nagskiet
Scott  little bitty goose release met toutjie - vrek duur maar maak sin - nie geweet hy moet so kort gestel word nie.
Easton st epics n fuse 340's  met 125 gr oefenpunte.
Kos heelwat meer as die paket wat ek in gedagte gehad het - so what !

Is gelukkig met 'n plaaslike winkel wat  bedryf word deur 'n man wat weet wat hy doen. Probleempies en vrae word dadelik en direk uitsorteer.

Het die naweek ongeveer 100 pyle probeer met die boog wat 'afgechoke' is na 55# ( onthou ek bou nog spiere !)

Tennisbal grootte teiken met gemak getref op 20m. ( 4 uit 5 ) Moes wel die sight bietjie aanpas ! Voel heel gemaklik met die opset.

Niemand het my vertel dat mens so vinnig polio kan opdoen tussen die blaaie nie !!!! ;D



Lekke man,

Koop n pool noodle en sny hom in discs.

Gebruik dit as n teiken.

[img width=225 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 0yards.jpg[/img]

Op 20 yards wil n man op die einde probeer om daai gaatjie raak te piets in die middel.

Hierdie was gister op 60 yards

[img width=358 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... -00338.jpg[/img]

[img width=355 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... -00339.jpg[/img]

en op 54 yards

[img width=560 height=418]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 0342-1.jpg[/img]

[img width=357 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... -00340.jpg[/img]
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
basie
Full Member
Full Member
Posts: 172
Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by basie »

Gerhard
Met so baie pyle per kol tender jy mos vir 'n Robbinhood. :laugh: :laugh: Dit is lekker om hom te skiet, maar dit kos geld. Ek skiet nog met 'n ou Bowtech Allegance, en is baie tevrede met hom.
Chopper, die boogwinkel by Bainsvlei se naam is Flatland Archery en die baas is Mielie du Toit. Sy nommer is. 083 453 vyf sewe 48. Jy sal nie 'n fout maak nie, hy ken sy storie en jag al baie jare. ;) ;)
Groete
Basie
Elke Rooihond kry sy dag!!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

Basie,

Ek het begin met n Allegiance nuut uit die boks baie jare terug en hom eers laas jaar verkoop.

Gelukkig is die field points en die bull dog collar kombinasie so dat jy eerder nocks stukkend skiet as pyle.

Een van die redes hoekom ek van Corbon Express pyle hou.

Nader as 40 yard oefen skoote skiet ek een pyl op n teiken...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wil boogjag probeer

Post by Stefan764 »

Gerhard wrote: Nader as 40 yard oefen skoote skiet ek een pyl op n teiken...
Daai is nou vir jou FYN brag....  ;D ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

Stefan764 wrote:
Gerhard wrote: Nader as 40 yard oefen skoote skiet ek een pyl op n teiken...
Daai is nou vir jou FYN brag....  ;D ;D
Negatief.

Dis hoe ek oefen want jy kry net een pyl om te skiet as jy jag.

Elke skoot is dus n jag skoot....

Kom kyk gerus eendag dan wys ek jou.  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by henslin »

Gerhard - jy is besig om my sleg te leer !! Hoe moet ek nou voel. Sal jou laat weet as ek weer noodles vir die swembad nodig het !! Het my eie bud gemaak op aanbeveling van vriende. Gewone sak gestop met skadudoek. Werk soos 'n bom !
Last edited by henslin on Mon Apr 11, 2011 9:28 pm, edited 1 time in total.
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

henslin wrote: Gerhard - jy is besig om my sleg te leer !! Hoe moet ek nou voel. Sal jou laat weet as ek weer noodles vir die swembad nodig het !!
Nee wat...

Ek skiet nou al n jaar of langer op die selfde een.

Sny die dick's so 2 cm dik.

Mens kan hulle lekke lank gebruik want jy skiet hulle nie sommer stukkend nie...

Skiet nou eers op 55# vir lank want jy wil nou eers vorm reg kry en akkuraat skiet deur klomp pyle op n slag te oefen sonder om moeg te raak.

Dan sodra jy te vrede is met hoe jy skiet draai om bietjie op en doen alles weer van voor af.

Het Saterdag met die 80# Invasion geskiet en toe water my bek om my 80# Tribute uit die garage te gaan haal weer.... lol

Probleem is net jy gaan jou nersderm skeur as jy in n tree stand sit en die bosvarke kom in op n winters nag en dan wil jy 80# probeer trek...  ;D

Lekke skiet.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Johan04
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Johan04 »

Gerhard
Daai flights wat jy op jou pyle het,werk hul goed en wat kos dit en waar koop jy dit? Pas hulle op enige dikte pyle?
Ek het eenmaal oor dit gelees en met navraag het mense gese dit is nie akuraar ens.
Laat weet asb.

Groete

Johan
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

Johan04 wrote: Gerhard
Daai flights wat jy op jou pyle het,werk hul goed en wat kos dit en waar koop jy dit? Pas hulle op enige dikte pyle?
Ek het eenmaal oor dit gelees en met navraag het mense gese dit is nie akuraar ens.
Laat weet asb.

Groete

Johan
Johan,

Die fletching op die pyle is van plastiek gemaak en is 4 duim lank.

Jy kan fletching by enige boog winkel koop en is in die omgewing van R2 n fletch.

Jy kan dit op enige van die pyle sit wat ons vandag gebruik.

Die fotos hier bo behoort vir jou as bewys te dien oor hoe akkuraat die fletching is.

Onthou die werk van n fletch is om die pyl te stabiliseer in vlug met of sonder n jag punt en dan ook om die pyl te laat spin baie soos wat die groewe in 'n geweer se loop doen met n punt wat geskiet word.

Hoop dit antwoord jou vrae.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Johan04
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Johan04 »

Gerhard, dankie vir terugvoering.
Groete

Johan
Johan04
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Johan04 »

Gerhard

Kan jy my se waar jy daai fleches koop,want die eerste plek wat 'n friend van my gekontak het wat ook in boog toerusting handel kon hom nie help nie. Ek dink hy het met artchers edge se manne gepraat.

Groete

Johan
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

Johan04 wrote: Gerhard

Kan jy my se waar jy daai fleches koop,want die eerste plek wat 'n friend van my gekontak het wat ook in boog toerusting handel kon hom nie help nie. Ek dink hy het met artchers edge se manne gepraat.

Groete

Johan
Johan,

Nee my maat.

Archers Edge het dan die pyle vir my gefletch Saterdag oggend.

Hulle verkoop dit los ook.

Stuur my PM dan gee ek vir jou Redge se telefoon nommer.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by henslin »

Gerhard - bietjie brag van my kant af en enige voorstelle is welkom.

Speel nou al 'n bietjie en lyk of die gogga my nou gebyt het.

Moenie lag vir my skietsak nie - HY WERK !!!  ;D

Nog nie verstelling aan die boog gedoen nie. Probeer eers my houding ens. regkry. As mens die polio gedeelte ignoreer, begin dit nou al makliker gaan. Skiet so 50 pyle op 'n slag. Twee fletchers en drie nokke later kon ek darm dit op die fotos regkry. OK - dit was op 10 meter. Moet seker eers my sight regstel en dan aanskuif 20m toe.

Een was 'n flyer - die volgende 4 bymekaar.  :o

Wat is die effek op die plasing van die pyle as mens die draw # verhoog. Sal dit nie dalk die pyle meer na die middel toe skuif nie ?

[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... G_0718.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... G_0716.jpg[/img]
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

Baie netjies

Moenie nou stress oor waar jy op die teiken skiet nie.

Al wat jy wil he is om sulke groepe te kan skiet.

En nie net een keer nie, jy wil hulle konstant skiet.

Skiet hulle vir my so op 20 YARDS.

Onthou in die boog jag/skiet omgewing word afstand gemeet op yards.

Sodra jy dit reg kry dan kan jy aan jou sight stel totdat jy mooi in die middel skiet.

Stef het nou die dag gese ek brag baie fyn...

Nou hier is n foto van die eerste 3 skote van Woensdag oggend

[img width=560 height=356]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... -00351.jpg[/img]

en hier is n groep wat ek geskiet het laat middag net voor ek pakhuise toe gesluit het na n baie rowwe week en laaang dag

[img width=372 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... -00356.jpg[/img]

ek sal nou as alles reg voel n skoot op n bok skiet op 40 yards.

Maar slegs as alles 100% voel of die skoot loop nie.
Last edited by Gerhard on Fri Apr 15, 2011 7:15 pm, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply