Page 2 of 2
Re: BOSVARK
Posted: Thu Oct 10, 2013 6:17 am
by sako 30-06
Capt. Oblivious wrote:HUNTERZN wrote:hier is een van die varke wat ek al by die voerplek geskiet het
Hond se kierie !
Ek gaan Dec bq bosvarke in Nylstroom tussen die waatlemoene skiet en ek hoop regtig ek kan daai een se neef raak loop
Ek wag self vir die bosvarke om in die waatlemoen lande in te vaar in warmbad,dan gaan ek ook bosvark skiet.Ek kan nie wag nie.
@Hunterzn,dis darem maar n mooi vark daai,eendag as ek groot is wil ek so outjie skiet.
Re: BOSVARK
Posted: Thu Oct 10, 2013 12:34 pm
by Capt. Yoda
Piet-Skiet wrote:Wat maak jy as daai vark storm en jy het net die boog?
Hang seker maar af van watse skoene jy aan het..
Re: BOSVARK
Posted: Thu Oct 10, 2013 12:39 pm
by sako 30-06
Piet-Skiet wrote:Wat maak jy as daai vark storm en jy het net die boog?
Vra maar onverskoning

Re: BOSVARK
Posted: Thu Oct 10, 2013 12:47 pm
by henried
HUNTERZN wrote:hier is een van die varke wat ek al by die voerplek geskiet het
MAGTAG! Dis 'n BUS van 'n vark daai.
Wat was jou setup?
Re: BOSVARK
Posted: Thu Oct 10, 2013 12:47 pm
by henried
HUNTERZN wrote:hier is een van die varke wat ek al by die voerplek geskiet het
MAGTAG! Dis 'n BUS van 'n vark daai.
Wat was jou setup?
Re: BOSVARK
Posted: Thu Oct 10, 2013 12:48 pm
by henried
HUNTERZN wrote:hier is een van die varke wat ek al by die voerplek geskiet het
Magtag, dis 'm BUS!
Wat was jou setup met die jag?
Re: BOSVARK
Posted: Thu Oct 10, 2013 12:48 pm
by henried
HUNTERZN wrote:hier is een van die varke wat ek al by die voerplek geskiet het
Magtag, dis 'n BUS!
Wat was jou setup met die jag?
Re: BOSVARK
Posted: Wed Oct 23, 2013 12:24 pm
by Shaker
Baie mooi varkie wat het dit geweeg?
Re: BOSVARK
Posted: Wed Oct 23, 2013 12:59 pm
by RUPERT
Hel jy is geeerd om sulke varke te kan skiet.Is hulle nou so groot van ouderdom of asgevolg van die kwaliteit kos wat hulle eet.
Re: BOSVARK
Posted: Wed Oct 23, 2013 8:21 pm
by HUNTERZN
DAAI VARK IS NIE BAIE OUD NIE MOET MAAR DIE KOS WEES OF SY HET HAAR BOETIES EN SUSSIES SE KOS GEEET, EK HET FEEDERS WAT ELKEDAG VIR HULLE MIELIES GOOI OP DIE VOERPLEK EN DAN SIT EK IN I TREESTAND 11M VAN HULLE AF , MAR DIT BAIE RUIG BEBOS DAAR HULLE HET SO 7 JAAR TERUG 1 KEER MET HONDE DAAR PROBEER JAG MAAR GEEN SUKSES GEHAAD NIE DIT TE RUIG EN TOE NOOITWEER NIE , NIEMAND HET DAAR WEER VARKE GEVOER OF GEJAG TOT EK SO 2 JAAR TERUG BEGIN HET NIE. EK HET AL I PAAR GROOT VARKE OP MY TRAIL CAM OPGETEL WAT NET SO 1 OF 2 KEER KOM INLOER MAR DAN WEER VERWYN. SAL VIR JULLE FOTOS OPSIT HOE DIE ARIA LYK.