Page 2 of 2
Re: e-posse vanaf forum
Posted: Thu Oct 03, 2013 8:51 am
by Smiley
The following is an e-mail sent to you by an administrator of "Jaracal". If this message is spam, contains abusive or other comments you find offensive please contact the webmaster of the board at the following address:
hein@jaracal.com
Include this full e-mail (particularly the headers).
Message sent to you follows:
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Indien julle die e-pos weer ontvang vra ek omverskoning.
Die opgradering het foutloos verloop en is ons dankbaar daarvoor.
Baie dankie vir die deelname om die forum 'n sukses te maak.
Dankie ook aan die adverteerdes en versoek ons julle om hulle te ondersteun want hulle maak dit moontlik dat ons die forum kosteloos aan ons lede kan veskaf.
Die Jaraval blog is ook besig om van die grond te kom en is enige bydrae welkom.
http://www.jaracal.co.za
Laat weet indien julle probleme ondervind.
Groete
Heinrich
Was dit die email waarna verwys word?
Re: e-posse vanaf forum
Posted: Thu Oct 03, 2013 10:18 am
by jaracal
Yip, maar lyk of ons weer 'n probleem opgelet het.
Sal maar weer later probeer.
Groete
Re: e-posse vanaf forum
Posted: Thu Oct 03, 2013 5:16 pm
by JAGTERSREG-JRM
jaracal wrote:Ek het die probleem met die service provider opgeneem en het hulle ons Max_Input verhoog. So ons probeer weer.
Laat my weet so oor 'n uur of wat.
Groete
Heinrich
NOPE NIKS NIE
Re: e-posse vanaf forum
Posted: Thu Oct 03, 2013 5:33 pm
by jaracal
Nee wat lyk my daar is nog 'n pick-up wat ons moet oorkom om die e-mails uit te stuur. Sal weer later probeer. Ek is bang daar is ouens wat die e-pos 3-5 keer gaan ontvang.
Groete
Heinrich
Re: e-posse vanaf forum
Posted: Thu Oct 03, 2013 6:54 pm
by JAGTERSREG-JRM
Hein
Met toetse en stelsels gebeur dit maar, glo nie iemand sal te erg kla nie.My opinie is kry die goete dat dit werk, ons staan by
Kobus
Re: e-posse vanaf forum
Posted: Thu Oct 03, 2013 6:56 pm
by Rooies
Hein
Het myne gekry vanmiddag.
Carel
Re: e-posse vanaf forum
Posted: Thu Oct 03, 2013 9:33 pm
by theedge
Niks ontvang behalwe gewone kennisgewings nie
Re: e-posse vanaf forum
Posted: Fri Oct 04, 2013 8:55 am
by Jakkie 321
niks nie
Re: e-posse vanaf forum
Posted: Fri Oct 04, 2013 10:43 am
by Riaan Beeslaar
Net gewone kennisgewings