Re: Minimum lone-2014
Posted: Tue Nov 05, 2013 10:05 am
'n Vriend van my wat by Nampo 2013 was, het die skou beskryf as die "Get-rid-of-Sipho" skou as gevolg van die hoƫ klem op die outomatisering van boerderye. Ongelukkig kom alles natuurlik teen 'n prys.
Die unies is nie daar om die werknemer te verteenwoordig nie, maar om die werkgewer (boer) in 'n blik te druk. Persoonlik dink ek dit is maar deel van 'hulle' groot meesterplan, waarvan plaasmoorde ook deel vorm. Ek kan om die dood net nie die logika agter die hele storie uitpluis nie. Dalk is daar geen logika nie???