Helikopter

Cois
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am

Re: Helikopter

Post by Cois »

DirtyOldsix

Eks te onosel om fotos op die ding te kry

Cois
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Helikopter

Post by tripodmvr »

Stuur die foto per epos na iemand wat jy ken op die forum. Net nie na my nie. Ek sukkel soms self.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Helikopter

Post by vlakvark1 »

Ek het die foto op my frou se FB gekry
Daar is weer baie negatiewe komentaar daaroor
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
vlakvark en bosvark Bvk
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Helikopter

Post by Stefan764 »

Nee wat, bogger die negatiewe kommentaar, lyk vir my sommer bakgat!
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Helikopter

Post by Triple2 »

Ek sal ook negatiewe kommentaar lewer oor so foto!! Cobus oorlaai daai arme choppetjie heeltemal!!
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Helikopter

Post by NicoSmit »

Hulle is bevooreg dis nie aldag dat 'n jakkals kan chopper ry nie
Post Reply