Hoeveel gewere is eintlik genoeg?

jmb

Re: Hoeveel gewere is eintlik genoeg?

Post by jmb »

Glock maak seker die beste 10mm op die stadium. Jy kan hom aflaai na 40 se ladings vir sport skiet. D.w.s as jy dit oor jou hart kan kry om 'n Glock te koop.
jmb

Re: Hoeveel gewere is eintlik genoeg?

Post by jmb »

Ja 10mm doppe is soos hoendertande of breinselle tussen die Springbokke se afrigtingspan.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Hoeveel gewere is eintlik genoeg?

Post by JACQUES BOTHA »

die regte antwoord vir hoeveel roere is genoeg is beslis "NET NOG EEN"...
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Hoeveel gewere is eintlik genoeg?

Post by Christo »

JACQUES BOTHA wrote: die regte antwoord vir hoeveel roere is genoeg is beslis "NET NOG EEN"...
en nog een.................... en nog een.............. en nog een........... en nog een.................... en nog een.............. en nog een........... en nog
een.................... en nog een.............. en nog een........... en nog

een.................... en nog een.............. en nog een........... ens
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply