Savage 12FTR .308

User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Savage 12FTR .308

Post by Witpietskiet »

Sooooooooo, ons sal maar wag en moet sien. :-X

Maar ek moet s? daai vrou van my skiet n bars hou op papier, vra maar n paar ander manne in die dorp ook...... :D

Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
namgirl
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Thu Jul 22, 2010 12:58 pm

Re: Savage 12FTR .308

Post by namgirl »

liefie, ons kan maar baan toe gaan.... ;)
.22
.243
AK 47
LM 5
Glock 19
Hoyt Contender Elite
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Savage 12FTR .308

Post by JPS »

Ha Ha,

Piet, jy sal maar moet gaan mater , die "gauntlet" is nou gedrop......
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Savage 12FTR .308

Post by Gerhard »

Hier kom n ding!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Savage 12FTR .308

Post by Witpietskiet »

namgirl wrote: liefie, ons kan maar baan toe gaan.... ;)
En gaan dit nie lekker wees nie.......... ;D
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
namgirl
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Thu Jul 22, 2010 12:58 pm

Re: Savage 12FTR .308

Post by namgirl »

as ons dan nou soooo alleen baan toe gaan.......sal ons dan by skiet uitkom ;D
.22
.243
AK 47
LM 5
Glock 19
Hoyt Contender Elite
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Savage 12FTR .308

Post by Geno »

namgirl wrote: as ons dan nou soooo alleen baan toe gaan.......sal ons dan by skiet uitkom ;D
Oubaas se honne!!!!!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Savage 12FTR .308

Post by Witpietskiet »

Ek hor skote klap......

Moet net vir die manne s?, dat ek baie bevoorreg is dat ek en my vrou saam kan skiet en die "hobby" van ons kan deel.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Wors
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon May 23, 2011 9:42 am

Re: Savage 12FTR .308

Post by Wors »

witpietskiet

Lyk my die gun skiet toe soos hy lyk!!!!! met so gun sal n man net tevrede wees en lekker kan skiet. Nou moet ons nog net 1 naweek kyk of hy n bokkie kan plat trek?!

Maar lang afstand, of hoe, hys mos gebou daar voor.

Wil 1 dag n draai vat met hom en kyk en voel hoe hy skiet

geniet hom Piet!

Wors
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Savage 12FTR .308

Post by Witpietskiet »

Dankie Wors,

Sal hom nog vat vir n bokkie, moet net eers mooi leer en oefen hoe die clickse werk.

Jy is welkom om hom vir n draai te vat, onder toesig natuurlik.

Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Post Reply