Ek het ook Warne basisse en ringe. Die skroewe van die basisse het losgekom, ek dink die skroefies kon langer gewees het.Carl wrote:Volgens Warne, as die skroewe op spec gewring is (15lb torque) is die gom nie nodig nie.'n Pel wou nou die dag losmaak en was onsukselsvol.
teleskoop skop los
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: teleskoop skop los
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: teleskoop skop los
dit is 'n eenstuk dit pas 100% in skroef gaatjies. al wat ek moes doen is 2mm af feil van die agterkant om slot te laat werkReggie Gerber wrote:Alec
Is jou howa picatinny n 1 stuk of twee stuk rail
As dit een stuk is wil ek weet hoe jy dit laat pas het want die spasie van voorste skroefies tot agterste skoefies is nie die selfde nie op die Rem en Howa nie.
Twee stuk rail sal wel pas.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: teleskoop skop los
Christo wrote:Ek het ook Warne basisse en ringe. Die skroewe van die basisse het losgekom, ek dink die skroefies kon langer gewees het.Carl wrote:Volgens Warne, as die skroewe op spec gewring is (15lb torque) is die gom nie nodig nie.'n Pel wou nou die dag losmaak en was onsukselsvol.
Christo as die skroewe een 'n half keer sy diameter inskroef is dit goed genoeg. Dan kan jy maksimum wringkrag uitoefen vir daardie diameter skroef.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: teleskoop skop los
Juis die probleem, hulle is nie eens een keer die deursnee in die aksie nie. Ons kyk maar wat maak die locktite.NEGE3 wrote:
Christo as die skroewe een 'n half keer sy diameter inskroef is dit goed genoeg. Dan kan jy maksimum wringkrag uitoefen vir daardie diameter skroef.
Groete.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.