Droom geweer 6.5-284 Norma
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Droom geweer 6.5-284 Norma
Nog bietjie info:
6.5-284 Standard
Barrel: Pac-Nor-Border or Broughton 700 mm heavy
Weight: kg. 12.5
Length: 1270 mm
Trigger: Jewell
Stock #: alluminium alloy
Raves
6.5-284 Standard
Barrel: Pac-Nor-Border or Broughton 700 mm heavy
Weight: kg. 12.5
Length: 1270 mm
Trigger: Jewell
Stock #: alluminium alloy
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Danie Lombard .243
Re: Droom geweer 6.5-284 Norma
My sleutel bord is nat gekwyl, ek's verlief. Dit is die mooooooiste roere ooit. Kan 'n ou mens se vrou inruil vir so 'n gun? Hoeveel moet mens dan nog inbetaal op so 'n ruil transaksie??
OOOOOO Yol gaan my M**R.
OOOOOO Yol gaan my M**R.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Droom geweer 6.5-284 Norma
Danie
As jou gat jeuk gaan sit daar in die turskvy bos... Ag man koop vir jou so roer...
Daai Soutpan boere skrik mossie vir geld nie
Lekker oefen sien jou in Aliwal
JB
As jou gat jeuk gaan sit daar in die turskvy bos... Ag man koop vir jou so roer...
Daai Soutpan boere skrik mossie vir geld nie
Lekker oefen sien jou in Aliwal
JB
Shoot straight and tell the truth!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Droom geweer 6.5-284 Norma
Namib,Raven wrote: Net so vir 'n idee, daai loop is maklik so 45 -50mm deursnee
Raves
Sorry man ek het toe regte mates gekry, die deursnee op die loop is 35mm
Groete Raves,.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Droom geweer 6.5-284 Norma
Hi Raven
Dit is nog steeds

Groete
Dit is nog steeds
Groete
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Droom geweer 6.5-284 Norma
Haha ou roertjie moes net in 243 gewees het 
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Droom geweer 6.5-284 Norma
Ou Ravie
As jy weer vir ons kom kuier hier innie Suide, bring tog een saam, s? vir Hento ons wil hom net toets hier innie r?rige langafstand w?reld. Ons ka mos ma paar manne saam gooi en die ding koop, elke ou kan hom 'n maand innie jaar gebruik.
Net nie in die 6.5 x 284 kaliber nie. Die spesifieke kaliber het nou vir 'n paar jaar alles oorheers wat langafstand skiet is in die US, hulle skiet hom met die 142gr SMK teen 3090 fps, dan is die ballistics indrukwekkend, maar die lopies hou so 1000 skote max.
Van verlede jaar af neem die 7mm's oor in US en Engeland, veral die .284 Win en die "short magnums", die .284 Win is darem heelwat beter op die lopie.
Ek neem aan Hento het weer 'n paar Angolese wat roere soek, dan bring hy gewoonlik sulke eksotiese hardeware in.
Groete
Dawie

Dawie,
Slaan jy die spyker so oppie kop.
Louis het so 'n lekker "Lapa" en ons het nie kans gekry laas om 'n lekker braaitjie daar te hou.
Groete Raves
Slaan jy die spyker so oppie kop.
EK wens regtig ek kan weer kom kuier daar by julle, wil graag my vroutjie saamvat om die wereld daar vir haar te gaan wys ook.Dawie Blaauw wrote: Ou Ravie
Hento het weer 'n paar Angolese wat roere soek,
Louis het so 'n lekker "Lapa" en ons het nie kans gekry laas om 'n lekker braaitjie daar te hou.
Groete Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Droom geweer 6.5-284 Norma
RavesRaven wrote: ... Louis het so 'n lekker "Lapa" en ons het nie kans gekry laas om 'n lekker braaitjie daar te hou....
Jy praat seker van die kliplapa daar buite? Ja, ek hou daardie braaiplek net vir spesiale vriende, julle sal welkom wees! Ons sal egter seker so bietjie moet wag vir 'n geleentheid om dit te doen, Lisle dra mos darem 'n kosbare pakkie wat so teen die 11de Oktober moet aankom?
Sterkte en mag alles voorspoedig afloop!
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Droom geweer 6.5-284 Norma
Jis Manne
Nee kyk hy mag duur wees en akuraat ook, maar mooi is hy beslis nie vir my nie.
Ek dink nie hy gaan by my groen overalls pas nie, eks darem nie lus om in my kerksklere te jag nie, miskien......... n pienk jockey aantrek onder jou jagklere!?!? en n blinke sonbril om die "glare" te tem anders kan n man "arc eyes" opdoen.
Ja, ja- ek weet mens stry nie oor mooi en lelik of lekker en sleg nie.
Groete
Ribbok

- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Droom geweer 6.5-284 Norma
Manne
Nee nee nee. Daai roer is mooi maar onprakties.
Charlize Theron is vir my mooier en bruikbaarder en droom lekkerder
Nee nee nee. Daai roer is mooi maar onprakties.
Charlize Theron is vir my mooier en bruikbaarder en droom lekkerder
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Droom geweer 6.5-284 Norma
Die twee saam sou 'n beter combo maak natuurlik. Een om na te kyk en om te gebruik. ;)Biker wrote: Manne
Nee nee nee. Daai roer is mooi maar onprakties.
Charlize Theron is vir my mooier en bruikbaarder en droom lekkerder![]()
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Droom geweer 6.5-284 Norma
As dit die geval is sal ek maar vir die geweer kyk.Christo wrote: Een om na te kyk en om te gebruik.![]()
Goed, beter, 6millimeter!