Ratel,
Jong ek is nie n groot lynx man nie. As jy kyk na wat die monarch kos en wat die lynx kos dan weet ek nie of die lynx soveel meer werd is as die Nikon nie.
Groetnis
Nikon Fieldmaster of Monarch
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1895
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Nikon Fieldmaster of Monarch
Dankie vir julle terugvoer. Ek sien uit daarna om die Monarch te toets.
Maak 'n verskil