Remington VTR
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Remington VTR
Eugene, nie probleem nie... hier is ons al gewoond aan wag en geduldig wees 'n baie belangrike deel van jakkals jag jy weet. Ek drink solank 'n koffetjie...

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Remington VTR
Die skiet onder in die skiet tonnel laat mens nie regtig toe om die geweer te toets nie.
Ek het met my 500 Jeff gereeld daar draai gemaak toe ons besig was met die ontwikkeling.
Ek sou graag die sniper geweer Gnl Piet Joubert skiet baan toe wil vat en daar op die bisley baan gaan skiet om hom ordentlik te kan toets op lang skote.
Ek sal maar spaar vir daai 243 Howa ...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Remington VTR
Gerhard
Mooi loop
Francois
Nu praat jy, sien hulle adverteer Howas in die Magnum vi R6900, glo nie dis vir die Varmint's nie, hulle behoort so teen R10500 te gaan.Ek sal maar spaar vir daai 243 Howa ..
Mooi loop
Francois
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Remington VTR
FM
Jy die nuwe camo sitetiese kolwe van Howa gesien.. die goedkoop een...
Wel manne jy gan beslis net kry wat hy jou kos....
Lekker flimsie..losbandig sou ek se... Ek dink jy kan hom opvou en in jou tas bere --dis al waar hy plek gaa kry..
Dalk verbaas die kolwe n paar manne, maar hy voel vir my soos gekoude bubblegum chappies.
Iemand anders beter opinie van daai kolwe. Ek dink hy kos hier in die omgewing van r2000 rand.
Groete
JB

Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Remington VTR
JB
Stem, hulle is BAIE sag, sien PB het syne ook vervang, is maar die beste om n sterk stewige kolf op te he, maak die lewe baie gemaklikker.
Mooi loop
Francois
Stem, hulle is BAIE sag, sien PB het syne ook vervang, is maar die beste om n sterk stewige kolf op te he, maak die lewe baie gemaklikker.
Mooi loop
Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Remington VTR
Ek het nou net die van Truvelo af gekry:
Dear Eugene
I refer to your request for an invitation to visit our premises with members of the Jaracal.com Forum. We would be able to accommodate 10 persons during the visit.
Do you have a specific date in mind?
Awaiting your reply.
Kind Regards
Ek dink die Groot manne soos Jaracal, FM, Tafjak, Louis102, Mac ens. moet besluit wie die besoekspan moet wees. Laat weet wat julle dink.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Remington VTR
Ook maar hulle tyd gevat. Voel soos twee jaar terug dat ons hieroor gepraat het.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Remington VTR
Mooi Eugene laat weet asb. hoe, wat, waar en wanneer. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Remington VTR
Ek gaan Januarie so twee weke in Pretoria wees as ek mag saam? 
Kalahari Groete
Hein
Kalahari Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Remington VTR
Well Geno,
Sov?r is dit ek jy en Hein = 3. My swaer, Michiel, sal ook graag wil saam as dit kan. So dan is daar nog spasie vir 1. Het jy al 'n datum beskikbaar? Die manne moet nou besluit of hulle met ons wil besigheid doen of nie. JJ Wapens lyk erg verlydelik as dit by raak skiet jakkals geweer bou kom, maar voor ek finaal besluit sal ek graag daai TRUVELO sniper roer wil test drive. Volgende jaar is dit sulke tyd, die ou war-horse het bietjie rus kans nodig, so ek kyk ernstig na nuwe roertjie. Met die draai by sentraal vuurwapen register kry ons hopelik binnekort vinniger diens van SAP en seuns af m.b.t nuwe vuurwapen liksens aansoeke...
Sov?r is dit ek jy en Hein = 3. My swaer, Michiel, sal ook graag wil saam as dit kan. So dan is daar nog spasie vir 1. Het jy al 'n datum beskikbaar? Die manne moet nou besluit of hulle met ons wil besigheid doen of nie. JJ Wapens lyk erg verlydelik as dit by raak skiet jakkals geweer bou kom, maar voor ek finaal besluit sal ek graag daai TRUVELO sniper roer wil test drive. Volgende jaar is dit sulke tyd, die ou war-horse het bietjie rus kans nodig, so ek kyk ernstig na nuwe roertjie. Met die draai by sentraal vuurwapen register kry ons hopelik binnekort vinniger diens van SAP en seuns af m.b.t nuwe vuurwapen liksens aansoeke...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Remington VTR
Freek,
As jy nie Januarie wegloop nie wil ek daai otter ook soek?
Hein
As jy nie Januarie wegloop nie wil ek daai otter ook soek?
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Remington VTR
Freek, Januarie lyk goed, dan is almal terug van vakansie af en lus vir gun koop.
Sal jou op hoogte hou.
Groete
Sal jou op hoogte hou.
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Remington VTR
Mooi Geno, maak 'n datum vas ou maat - verkieslik 'n Saterdag as dit kan asb. Ons almal werk en skiet jakkalse deur die week en dit gaan maar rof. Ek slyp my skiet vinger en rek en strek solank my plastiek bank kaart sodat hy geoefen is vir die dag wanneer die groot "swipe" aanbreek 8)
Hein ons sal daai ding moet doen voor einde 2011 - dit is beslis 'n nuwe jaars voorneme by my om saam jou 'n groot witrug platsnoet te roer.
Hein ons sal daai ding moet doen voor einde 2011 - dit is beslis 'n nuwe jaars voorneme by my om saam jou 'n groot witrug platsnoet te roer.
Last edited by Freek on Fri Nov 05, 2010 9:05 am, edited 1 time in total.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Remington VTR
Geno
Lekker plan wat julle hier beet het. Julle kort nie dalk 'n bagasie meester of so iets om saam te gaan nie?
Louis
Lekker plan wat julle hier beet het. Julle kort nie dalk 'n bagasie meester of so iets om saam te gaan nie?
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Remington VTR
Louis, slaan uit dan kom jy saam, jy's meer as welkom om die uitstappie mee tee maak.
Groete
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Remington VTR
Dankie Geno
Hou my op hoogte met die re?lings wat julle tref, dan probeer ek 'n plan maak.
Louis
Hou my op hoogte met die re?lings wat julle tref, dan probeer ek 'n plan maak.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Remington VTR
Manne,
Watse datum dink julle aan vir die Truvelo trippie?
Groete,
Eugene
Watse datum dink julle aan vir die Truvelo trippie?
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Remington VTR
Hi Geno,
Lekker om jou, Visserr en Stefan te ontmoet.
As daar plek vir my sal ek graag saam wil besoek?!
Goedgaan
Lekker om jou, Visserr en Stefan te ontmoet.
As daar plek vir my sal ek graag saam wil besoek?!
Goedgaan
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Remington VTR
Julle manne moet laat weet wat julle daar sien.Vat sommer n kamera saam en neem vir ons aner manne n paar fotos!
Woner noggal hoe lyk die plek!
Groete armand
Woner noggal hoe lyk die plek!
Groete armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Sam Kelbrick
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am
Re: Remington VTR
Ek het my Remington VTR 22-250 nou al vir so bietjie meer as 'n jaar. Wat 'n plesier!
Ek het die mussle break vervang met 'n knaldemper en 'n Armtec thumb hole kolf opgesit. Die geweertjie is ongelooflik akkuraat!
As ek kon uitwerk hoe om 'n file aan te heg, sou ek 'n pdf van 'n onlangese groepering aanheg. Kan iemand help?

Value has a value only if its value is valued
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Remington VTR
Sam
Op die forum kan ons ongelukkig nie files aanheg nie, maar jy mag wel fotos plaas, lees hier hoe om dit te doen......
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9
Mooi loop
Francois
Op die forum kan ons ongelukkig nie files aanheg nie, maar jy mag wel fotos plaas, lees hier hoe om dit te doen......
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9
Mooi loop
Francois
- Sam Kelbrick
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am
Re: Remington VTR
Francois
Dankie. Ek sal photobucket probeer.
Kan jy met nog iets help? My formaat-, insert- of smilies- knoppies werk nie. Is dit 'n "setting" wat ek moet verander?
Voorbeelde as ek dit probeer:
Dankie
Sam
Dankie. Ek sal photobucket probeer.
Kan jy met nog iets help? My formaat-, insert- of smilies- knoppies werk nie. Is dit 'n "setting" wat ek moet verander?
Voorbeelde as ek dit probeer:
Dankie
Sam
Value has a value only if its value is valued
- Sam Kelbrick
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am
Re: Remington VTR
[img width=195 height=480]http://i1132.photobucket.com/albums/m57 ... 22-250.jpg[/img]
Hier is my eerste poging om 'n foto aan te heg. Beide groeperings is met die VTR 22-250 op 100m. ;D
Dit lyk nou of my smilies wel werk?
Hier is my eerste poging om 'n foto aan te heg. Beide groeperings is met die VTR 22-250 op 100m. ;D
Dit lyk nou of my smilies wel werk?
Value has a value only if its value is valued