Page 2 of 2

Re: Karkas Calculator

Posted: Mon Jun 08, 2020 8:36 am
by egenis
bullseye wrote: Sun Jun 07, 2020 8:31 am Sal jou app op iphone kan werk in toekoms
Groete
Bullseye
Ek het ongelukkig nie rekening as developer by Apple nie - het iemand gehad wat moontlik vir my sou oplaai daar maar het nog niks verder gehoor nie...
So ongelukkig vir nou net Android..

Re: Karkas Calculator

Posted: Mon Jun 08, 2020 8:55 am
by bullseye
Dankie

Re: Karkas Calculator

Posted: Mon Jun 08, 2020 1:41 pm
by Nico Harris
.

Re: Karkas Calculator

Posted: Sat Jul 04, 2020 10:17 am
by Gawie(13mm)
Baie dankie vir die byvoeg van die springbok. Hopelik kan ek dit toets binne die afsienbare toekoms.

Re: Karkas Calculator

Posted: Sun Jul 05, 2020 3:44 pm
by egenis
Pleasier Gawie - hoop ook so!