Page 2 of 2

Re: Z5 Kruishaar

Posted: Wed Apr 03, 2013 2:36 pm
by wlm
Welkomtot die platsak-bende wat met goeie teleskope skiet.

Re: Z5 Kruishaar

Posted: Wed Apr 03, 2013 4:16 pm
by cassie_calvinia
wlm wrote:Welkomtot die platsak-bende wat met goeie teleskope skiet.
daai join ek ook.

maat, geluk met daai scope! presies 'n aar terug het ek die selfde grappie gemaak. en is nie spyt nie.
dit is net in 'n ander klas...

Re: Z5 Kruishaar

Posted: Wed Apr 03, 2013 6:12 pm
by Rip
Dankie dankie, julle laat my nou al minder skuldig voel ;D

Re: Z5 Kruishaar

Posted: Thu Apr 04, 2013 11:54 am
by Rainbird
Nou gaan ek n spanner in die works gooi...

Gaan kyk n bietjie na hierdie nuweling as jy opsoek na n 1" scope is...

http://sportsoptics.zeiss.com/hunting/e ... t-hd5.html

Hulle word glo by Huntex vrygestel aan die Suid Afrikaanse publiek en hy kos minder as n Z5.