recoil

User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: recoil

Post by Marc »

Vlakvark wrote:Hey Grumpy

Hoe gaan dit daar. Hoop jy gaan daai .375R baie geniet. Ek geniet my HH baie,ek het net 'n beter recoil pad op gesit. Die limb saver,ek dink nie daar is beter as die limb saver nie. Die kwikstaaf is 'n groot positief werk baie lekker ,dit is nie net die staaf se gewig nie maar ook sy binne werking. Die spoel van die kwik binne in die staaf Ek het een in my .300 WM en hy maak 'n groot verskil Hy werk amper soos 'n kinetic bullet puller as jy hom slaan en hy stop dan wil die binnekant nog voorentoe beweeg. As die geweer agtertoe skop dan beweeg die kwik binne in die buis voorentoe,en op die manier werk hy die terugskop tee,en nie net met sy gewig nie

Google bietjie MERCURY RECOIL SUPPRESSOR

The MERCURY RECOIL SUPPRESSOR is your best buy in recoil reduction.

All recoil reduction systems use the inertia principle of moving a mass of weight within the gun to slow down and offset part of the apparent recoil. Most devices sold contain two springs and a lead or steel weight. Some claim to have hydraulic action, but are really just spring-weight units filled with oil.

The MERCURY RECOIL SUPPRESSOR works on a different principle . . . the moveable weight is liquid mercury, free to react instantly when the gun is fired.

Here's why it's your BEST BUY in recoil reduction . . .

IT WORKS: Practical size limits spring-weight systems to using small moveable weights. The use of mercury allows us to increase the weight within the MERCURY RECOIL SUPPRESSOR while keeping overall size and weight within reasonable limits. For example, our shotgun stock model contains six ounces of liquid mercury . . . up to TWO TIMES the moveable weight in spring-weight units!


Groete Gerhardt

Geniet hom

http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/birthday-dancer.gif

Ek hoop van harte die is die eerste van nog so paar O0
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: recoil

Post by tripodmvr »

grumpy wrote:Vlakvark!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Bly om te sien jy is terug maat. Jis ons het jou gemis!! Hoop ons sien jou nou gereel en ons kan lekker chat. " My partner in crime"

Dis is nou een moerse verrassing wat ek baie bly is oor.

Ek het n Pachmyr decelerator recoil pad om op te sit maar gaan die limbsaver beter wees? Watter een van die 2 is die beste?

ek kan n kwikstaaf kry vir R 600 en een vir R400 op n ander plek. Waar gaan ek die beste kry? Ek wil die beste koop want ek wil dit nie weer laat doen en sonder geweer sit nie.

So lat weet my asb wat is die beste:

Limbsaver of pachmyr decelerator
Waar om beste kwikstaaf te koop
Watse ringe het julle op vir die scope, laag, med of hoog?

Asb ek wil reg he vir die eerste keer.

Dankie
Ek gaan weer probeer. Moet nie jou geweer verander as jy staande met gemak kan skiet nie. Hanteer jou geweer nou gemaklik en wat sal hy doen as hy swaarder is? In die jagveld gaan jy maksimum 5 skote na mekaar skiet - nie soos by bankskiet nie. Die Pachmayr is 'n maklike en goeie roep wat nie die geweer se hantering sal beinvloed nie. Die kwikstaaf kan miskien help, maar jou geweer is swaarder en die balans kan versteur word.

Teleskoop gewys wil jy ook nie 'n 50mm lens gebruik nie. Gebruik die laagste ringe en maks 'n 40mm lens om nog steeds nie die balans te versteur nie. As dit QD basisse is om vinniger die teleskoop te verwyder soveel te beter.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: recoil

Post by grumpy »

Ok, ek gaan al die data gee wat ek het en wil doen met hom.

Ek het n Boyds Varmiter laminated thumbstock, Machmyr Decelerator recoil pad, Silent Hunting reflex KD, Nikon 4.5-14X40 ,

ek moet ringe ens kry en wil die kwikstaaf ook laat in sit.

Dis nou alles wat ek sover het en wil doen.

Moet ek eers die kwikstaaf los en sien hoe skiet hy voor ek besluit om dit te lat insit of wt?
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: recoil

Post by Roger »

Ek het vandag so n rapsie onder 500gram by gesit.
Ek het silicone gebruik en 10 lood conicals.
Ek het dit in lae gepak.
n Vol tube silicone maak die kolf amper heel te maal vol.
Ek het so 30min tussen elke laag gegee.
Die geweer staan nou tot more. Ek gaan more oggend gou baan toe en hom toets.

Sal terugvoering gee.
Roger!
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: recoil

Post by Roger »

grumpy wrote:Vlakvark!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Bly om te sien jy is terug maat. Jis ons het jou gemis!! Hoop ons sien jou nou gereel en ons kan lekker chat. " My partner in crime"

Dis is nou een moerse verrassing wat ek baie bly is oor.

Ek het n Pachmyr decelerator recoil pad om op te sit maar gaan die limbsaver beter wees? Watter een van die 2 is die beste?

ek kan n kwikstaaf kry vir R 600 en een vir R400 op n ander plek. Waar gaan ek die beste kry? Ek wil die beste koop want ek wil dit nie weer laat doen en sonder geweer sit nie.

So lat weet my asb wat is die beste:

Limbsaver of pachmyr decelerator
Waar om beste kwikstaaf te koop
Watse ringe het julle op vir die scope, laag, med of hoog?

Asb ek wil reg he vir die eerste keer.

Dankie
Sal jy my groot asb PM met die name en tel nrs van waar ek die Pachmyr Decelerator pad en Kwikstaaf vit R400 kan koop?

Dankie,
Roger!
Too many to mention ;-)
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: recoil

Post by Vlakvark »

Roger wrote:
grumpy wrote:Vlakvark!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Bly om te sien jy is terug maat. Jis ons het jou gemis!! Hoop ons sien jou nou gereel en ons kan lekker chat. " My partner in crime"

Dis is nou een moerse verrassing wat ek baie bly is oor.

Ek het n Pachmyr decelerator recoil pad om op te sit maar gaan die limbsaver beter wees? Watter een van die 2 is die beste?

ek kan n kwikstaaf kry vir R 600 en een vir R400 op n ander plek. Waar gaan ek die beste kry? Ek wil die beste koop want ek wil dit nie weer laat doen en sonder geweer sit nie.

So lat weet my asb wat is die beste:

Limbsaver of pachmyr decelerator
Waar om beste kwikstaaf te koop
Watse ringe het julle op vir die scope, laag, med of hoog?

Asb ek wil reg he vir die eerste keer.

Dankie
Sal jy my groot asb PM met die name en tel nrs van waar ek die Pachmyr Decelerator pad en Kwikstaaf vit R400 kan koop?

Dankie,
Roger!
Hi Roger

Jy moet vir Grumpy vra. Hy het geskryf van die R400.00 vir kwikstaaf .

Groete Gerhardt
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: recoil

Post by Hercules Louw »

Rodger

Ek weet jou geweer gaan baie beter skiet. Ek hoop net jy het die koeels eerste heel voor ingegooi en die silikoon bo-op. Die kolf gaan nou ook baie mooi solied voel, nie meer die hol klank gee nie.

Die Houge kolwe se skopkussing is van die sagste op die mark, jy gaan niks wen deur 'n Pachmayer decelerator pad op te sit nie. Dit wat jy nou gedoen het, sal ook beter werk as 'n kwikbuis.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: recoil

Post by Roger »

Dankie. ek het n totaal van 10 lood conicals gebruik. 3 toe silicone. half uur later 3 toe silicone. Half uur later 2 met silicone en half uur later die laaste 2 met die res van die silicone bo oor.
Too many to mention ;-)
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: recoil

Post by Christo »

Ek het 'n kwikstaaf gekoop by Crause&Morkel by S&O in Pta en hom toegeplak met maskeerband en in my Sintetiese kolf van die Nosler begin sit en toe besluit hy gaan my pla. Behalwe vir die toeplak en insit net om weer uit te trek, is hy nog nie gebruik nie.

Hy is in die mark, ek gaan kom nie gebruik. R 500.00 +posgeld.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: recoil

Post by Hercules Louw »

Roger

Hoe voel die balans? Deur die loodkoeels almal heel eerste in te sit, het hulle geen kans op beweging in die silikoon tydens terugskop nie. Die gewig is dan ook grootliks naby die aksie gesentreer wat help met die balans. As jy twyfel oor die balans, haal die hele spul uit terwyl die silikoon nog sag is en doen dit oor. Sit dan sommer nog 'n paar koeels by sodat jou totale addisionele gewig tussen 600g en 700g is, die Howa is baie lig vir die kaliber.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: recoil

Post by Roger »

Die balaans voel def beter. Die geweer was baie top heavy.

Ek gaan hom more oggend gou toets soos hy is en dan vir julle laat weet.

As dit nodig id, sal ek alles uit grou en oor doen.

Dit is nogal kompak in gesit.

Thx,
Roger!
Too many to mention ;-)
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: recoil

Post by grumpy »

Roger, ek net Maandag n oproep maak dan sal ek jou prys gee op kwikstaaf.

>:(
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: recoil

Post by Roger »

grumpy wrote:Roger, ek net Maandag n oproep maak dan sal ek jou prys gee op kwikstaaf.

>:(
Dankie!
Too many to mention ;-)
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: recoil

Post by LongWolf »

:laugh: Roger... ek oordryf nie as ek se my vrou is n baksteen hoog nie.

sonder swembad sand het sy gehuil - met die swembad sand - papa sy stoot lood dat die mane se koppe draai.
het my Howa 3006 nou al 15+ jaar.

al verskil wat ek gemaak het was dat ek kleefband op geplak het voor ek die rubber terug gesit het.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: recoil

Post by Roger »

Dankie almal. Waardeur julle insette.

Roger!
Too many to mention ;-)
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: recoil

Post by Hercules Louw »

Roger

Jy sou mos gaan toetse doen het, enige resultate?
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: recoil

Post by Roger »

Hercules Louw wrote:Roger

Jy sou mos gaan toetse doen het, enige resultate?
Hi ja ek sou. Die wind was baie sleg toe los ek. Miskien in die week, anders die naweek.

Ek kan nie wag nie :-)

Roger!
Too many to mention ;-)
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: recoil

Post by PWV »

Lees meer hieroor in die volgende:

http://thehunterslife.com/forums//archi ... -2421.html


Now let's talk mercury as it applies to rifle recoil. The first important point is that contrary to the sewage truck system, the rifle system is not in motion. The system does have inertia, but no momentum. When the rifle is fired, the mechanically coupled parts, which MAY OR MAY NOT INCLUDE THE MERCURY INSERTS, (I'll get back to that), move in accordance with Newton's third law of motion that states "for every action, there is an equal and opposite reaction". It is VERY important that we do not play fast and loose with Newton's third law. It does NOT say "for every action there is an equal and sort of opposite reaction". The response of the inert rifle to the movement of the bullet down the barrel is exactly in the opposite direction. "Recoil" does not cause muzzle jump. What causes muzzle jump is the fact that one end of the system is fixed (the butt at your shoulder) AND, given the method and points of attachment (your hands), the rifle rotates up at the butt, and we get "muzzle jump".

So let's see how the mercury CAN effect recoil reduction. IF the mercury cannisters are even mostly (let's say 90% or more) full, then the mercury is 'fully' mechanically coupled to the stock, and when the "accellerator" is pushed (the cartridge fired) the mercury CAN act NO differently than any object of similar mass. It CAN NOT alter one whit the nature of the system to rotate on it's pivot point.

Now let's say the mercury cannister is only 50% full, thereby being mostly decoupled mechanically from the system. Upon movement of the bullet, the mercury will have a tendency, and it's ONLY a tendency, to remain in place due to its inertia, BUT, because the system was motionless to start with, it's affect will be exactly the same as a solid object. That tendency will be no greater than the tendency of a solid object of like mass, and it will have NO "extra" influence on muzzle jump. The mass is all that matters.

If your 'smith is installing cannisters that are 100% full, then there is no way on Newton's earth for the cannisters to behave any differently than any object of like mass. If the cannisters are partially full, the only difference will be a momentary, (undescernable by a human), lag due to the momentarily uncoupled liquid mercury.

I'm am NOT trying to talk you out of getting a recoil supressor regardless of it's material make-up. Recoil suppressors work pure and simple. They work due to the mass, not the state of the mass - 'liquidity'. But if you wanna talk physics, let's not have Newton rolling in his grave.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: recoil

Post by Roger »

Goeie lees.

Dankie!
Too many to mention ;-)
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: recoil

Post by morne smith »

Roger ek het jare terug vir my remington "tupperware kolf" skuim en lood laat insit om die terugskop te verminder. Na een skoot op die skietbaan het die kolf gekraak langs die kant af omdat die hele holte nie gevul was nie. Sewe jaar lank het ek n vrek swaar geweer rondgedra in die jagveld met n kraak in. Drie jaar terug het ek n knaldemper opgesit. Ek moes dit reg van die begin af gedoen het. Verlede jaar het ek n boyds kolf gekoop met die hulp van Zack. Vir R1700 is my kolf afgelewer in SA 10 dae na hulle my kredietkaart gedebiteer het. Hulle sny tot die inlets vir jou jy moet net self die drie skroewe vasdraai en daar lyk jou geweer splinternuut. Ek het die varminter model gekoop. My geweer lyk nou baie sexy
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: recoil

Post by Roger »

morne smith wrote:Roger ek het jare terug vir my remington "tupperware kolf" skuim en lood laat insit om die terugskop te verminder. Na een skoot op die skietbaan het die kolf gekraak langs die kant af omdat die hele holte nie gevul was nie. Sewe jaar lank het ek n vrek swaar geweer rondgedra in die jagveld met n kraak in. Drie jaar terug het ek n knaldemper opgesit. Ek moes dit reg van die begin af gedoen het. Verlede jaar het ek n boyds kolf gekoop met die hulp van Zack. Vir R1700 is my kolf afgelewer in SA 10 dae na hulle my kredietkaart gedebiteer het. Hulle sny tot die inlets vir jou jy moet net self die drie skroewe vasdraai en daar lyk jou geweer splinternuut. Ek het die varminter model gekoop. My geweer lyk nou baie sexy
Klink baie goed. Ek is nie gaande oor die idee van n 375 met n kd op nie, maar my groepe moet verbeter.
Gaan hom toets na die mods en kyk.

P.S: post n pic of drie van daai roer asb.

Roger!
Too many to mention ;-)
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: recoil

Post by morne smith »

Roger, ek stem saam oor die knaldemper op jou kaliber ek het maar net my hartseer storie vertel Jou geweer kort 'n swaar Turkse okkerneut kolf. Pasop dit is duur braaihout daardie.

Groete
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: recoil

Post by morne smith »

Roger hier is my Boyds kolf

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: recoil

Post by Roger »

morne smith wrote:Roger hier is my Boyds kolf

Groete
Very nice!!
Too many to mention ;-)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: recoil

Post by Gerhard »




Ek is dood gelukkig met my 375H&H

Hy loop soos stroop
Post Reply