Page 2 of 2

Re: Oopvisier skiet, bril fokus nie op agterste v-visier nie

Posted: Tue Feb 26, 2013 12:01 pm
by Clinton3006
Ek glo as n man gemaklik is met jou roer is die kans vir kwes op hart/long skote skraal. Dit verg net bietjie meer oefening om seker te wees van jou skoot plasing. N "pellet" help ook om n ou se oog gemaklik te kry en kan goedkoop oefen.

Re: Oopvisier skiet, bril fokus nie op agterste v-visier nie

Posted: Tue Feb 26, 2013 12:15 pm
by Gert Odendaal
Clinton3006
Ek hoor wat jy se...ek sal maar met die .22 asemhaling en sneller druk oefen...ek het onlangs met my boerboel begin stap in die veld met `n rugsak vol water , so nou en dan strompel/"shuffel" ek saam met my seun teen opdraendes uit...so die oefen-lopies het begin vir die groot jagpoging wat die seisoen gaan plaasvind... ;D