Oopvisier skiet, bril fokus nie op agterste v-visier nie
-
Clinton3006
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Wed Jan 16, 2013 9:59 am
Re: Oopvisier skiet, bril fokus nie op agterste v-visier nie
Ek glo as n man gemaklik is met jou roer is die kans vir kwes op hart/long skote skraal. Dit verg net bietjie meer oefening om seker te wees van jou skoot plasing. N "pellet" help ook om n ou se oog gemaklik te kry en kan goedkoop oefen.
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Oopvisier skiet, bril fokus nie op agterste v-visier nie
Clinton3006
Ek hoor wat jy se...ek sal maar met die .22 asemhaling en sneller druk oefen...ek het onlangs met my boerboel begin stap in die veld met `n rugsak vol water , so nou en dan strompel/"shuffel" ek saam met my seun teen opdraendes uit...so die oefen-lopies het begin vir die groot jagpoging wat die seisoen gaan plaasvind...