Page 2 of 2
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Posted: Mon Apr 15, 2013 1:21 pm
by BRNO (Pierre)
Dag Wouter en ander. Ek myself gebruik Lapuas in my .243, en .308, en dan is ek baie lief vir die Federals wat ek in my .30-06 gebruik.
My antwoord bo was egter om .30-06 te antwoord oor watter dop die beter een sal wees tussen Winchester en Remington. Ek reken steeds as die persoon tans Remington gebruik, en hy kan teen R6/dop nuwes kry. dit die roete sal wees om te volg.
Groete
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Posted: Sun Apr 28, 2013 10:36 am
by 30-06
Is daar dalk iemand wat my kan help met die vorige vraag.
Ek sal dit baie waardeer.
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Posted: Sun Apr 28, 2013 11:24 am
by Skaaphaas
Ek leer heelwat uit hierdie draad, dankie manne.
Ek was vasbeslote om vir my Lapua doppe te koop vir 06, maar sien toe op S&O se webwerf dis R1800 vir 100 doppe. Het toe maar vir my Norma gekoop, ek hoop maar hulle kan die pyp rook.
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Posted: Sun Apr 28, 2013 11:47 am
by 30-06
Dankie vir almal se raad.
Ek kon egter nie die advertensie van Rudib opspoor nie.
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Posted: Sun Apr 28, 2013 4:07 pm
by BRNO (Pierre)
Skaaphaas wrote:Ek leer heelwat uit hierdie draad, dankie manne.
Ek was vasbeslote om vir my Lapua doppe te koop vir 06, maar sien toe op S&O se webwerf dis R1800 vir 100 doppe. Het toe maar vir my Norma gekoop, ek hoop maar hulle kan die pyp rook.
Wat kos die Normas huidiglik?
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Posted: Sun Apr 28, 2013 4:13 pm
by BRNO (Pierre)
30-06 wrote:Dankie vir almal se raad.
Ek kon egter nie die advertensie van Rudib opspoor nie.
Ek het vir Rudib n PM gestuur. Ek kon dalk fout gemaak het, want ek sien hy het Reminton in .243 verkoop. Sal jou laat weet,
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Posted: Sun Apr 28, 2013 4:56 pm
by BRNO (Pierre)
BRNO .06 (Pierre) wrote:30-06 wrote:Dankie vir almal se raad.
Ek kon egter nie die advertensie van Rudib opspoor nie.
Ek het vir Rudib n PM gestuur. Ek kon dalk fout gemaak het, want ek sien hy het Reminton in .243 verkoop. Sal jou laat weet,
Skuus 30-06, ek was verkeerd, die Remingtons waarnaa ek verwys was vir .243 gewees.
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Posted: Sun Apr 28, 2013 4:58 pm
by 30-06
Dis ok
Dankie vir jou moeite.
Re: Nosler, Lapua of Norma?
Posted: Sun Apr 28, 2013 5:00 pm
by Skaaphaas
BRNO .06 (Pierre) wrote:
Wat kos die Normas huidiglik?
R1125 / 1000, maar in pakke van 20 elk teen R225 per pak.
http://www.zimbibooks.com/comersus/stor ... oduct=1278