Page 2 of 4
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 3:00 pm
by Jean Marais
En terwyl jy nou so lus raak, kyk bietjie hierna:
http://www.youtube.com/watch?v=yJAH2Xgy25E
As ek reg is, skiet die ou met sy 375 H&H. Mooi skoot!!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 3:01 pm
by mr rey
so shallow pig loop mooi
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 3:04 pm
by DWB
Ek het daai youtube clip seker al 10 keer gekyk!
Pragtige skoot en pragtige vark!
Julle gaan my vrou en kind kwaad maak vir my

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 3:09 pm
by Roger
Joh, en dit is regtig een van die lekkerste spesies om te skiet, veral W&S.
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 3:10 pm
by Eugene
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 3:12 pm
by Wildjagter
Gaan skiet enetjie!

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 3:14 pm
by Roger
Hy was bly hy het hom geskiet...
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 3:16 pm
by DWB
Wildjagter, wat het daai vark geweeg?
Lyk na 'n redelike meneer!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 3:19 pm
by Wildjagter
Hy was so n grote! as ek reg kan onthou so 45kg uitgeslag.
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 3:19 pm
by DWB
Mooi man!
Manne, julle help nie vandag nie!!!!!!!!!!!!!!!!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 3:26 pm
by mr rey
haha,
Ja Eugene,
mens verduidelik sulke goed moeilik, veral aan die vrou.
die gat is ou vrystaatse roep metode wat nogals goed werk in die winter....
kyk wat het mamma my toe gesms
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 4:50 pm
by FCLoretz
Wat van hierdie een Deon?

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 5:00 pm
by mariusr
DWB wrote:
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 5:02 pm
by mariusr
DWB wrote:
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 5:41 pm
by DWB
Dis 'n mamma vark daai, en sorry, maar dis nie my idee van mooi nie

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 5:42 pm
by DWB
Oom Marius, hakkel oom so bietjie?
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 5:49 pm
by mariusr
Wat het ek nou verkeered gedoen? Se daai beer dis nou hoe vark moet lyk!!!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 5:50 pm
by Herman Huyser
Ag nee manne, dis nou om van bosbevark te raak. Julle maak nie mooi nie. Die lood moet vlieg maar die tyd wil nie vlieg nie (2 trips hierdie jaar beplan, klaar bespreek, betaal). Die jag lus raak nou groot.
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 5:53 pm
by DWB
Hehehehehe, oom Marius, ek sien net dat oom die foto twee keer gecopy het en niks gesĂȘ het nie
Maar dis darem 'n pragtige vark daai!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 6:00 pm
by mariusr
Sorry man! As ek met die swarbessie foon werk is ek altyd deurmekaar! Die ding is te stadig dan hak hy vas ens!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 6:02 pm
by DWB
Geen probleem! Ek werk ook van die swartbessie af meeste van die tyd!
Oom weet nie dalk waar daar sulke varkies rondloop nie?

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 6:12 pm
by mariusr
Julle maak regtig nie mooii! Mei maand is nog ver? Ja ek het ook so mooi een al geskiet hang teen my muur! Tolwe in limpopo grootste varke wat ek nog geskiet en gesien het rooibokke ook baie dik nekke blykbaar die grond baie kalsuim ens ongelukkig is die plaas nie meer daar vir ons? Maar as jy groot varke en rooibokke met dik nekke wil jag dis die plek!
Groete
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 6:14 pm
by DWB
Ek is seker oom kan vir ons 'n foto van oom se varkie teen die muur stuur!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 6:19 pm
by mariusr
Ja sal die laaitie vra om sy pa te help het al probeer kom nie reg?
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 6:51 pm
by DWB
Oom Marius se vark!