Page 2 of 2

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Wed Feb 06, 2013 7:32 pm
by HeinrichPrinsloo
It is currently Wed Feb 06, 2013 5:30 pm

Definitief nie ;)

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Wed Feb 06, 2013 7:39 pm
by sarel.wagner
Verander net jou "Board Prefrences" na +2 uur.

Groetnis

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Wed Feb 06, 2013 7:42 pm
by vlakvark1
HeinrichPrinsloo wrote:It is currently Wed Feb 06, 2013 5:30 pm

Definitief nie ;)
Gaan na ''User control panel''
Gaan dan na ''Board preferences''
verander timezone na ''UTC +2''

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Thu Feb 07, 2013 11:12 am
by Arnold
Ludwig, is dit moontlik dat ek die post kan kry met die email kennisgewing in plaas van dat ek net 'n klomp links kry.
Soos dit was, dan kan ek die nuwe post op email lees en net website toe gaan as ek voel ek moet reageer ...

Sterkte

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Mon Feb 11, 2013 9:19 am
by BRNO (Pierre)
Arnold wrote:Ludwig, is dit moontlik dat ek die post kan kry met die email kennisgewing in plaas van dat ek net 'n klomp links kry.
Soos dit was, dan kan ek die nuwe post op email lees en net website toe gaan as ek voel ek moet reageer ...

Sterkte
As ek hierby kan aansluit. Voorheen was die "default" dat jy self moet merk dat jy die emails kry wat jou in kennis stel van nuwe replys ens. Nou is die "default" dat jy moet merk indien jy nie die kennisgewings wil he nie. Kan ons nie dalk dit weer so kry dat jy moet merk indien jy kennisgewings wil kry nie?

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Mon Feb 11, 2013 9:26 am
by LUAN
BRNO .06 (Pierre) wrote:
Arnold wrote:Ludwig, is dit moontlik dat ek die post kan kry met die email kennisgewing in plaas van dat ek net 'n klomp links kry.
Soos dit was, dan kan ek die nuwe post op email lees en net website toe gaan as ek voel ek moet reageer ...

Sterkte
As ek hierby kan aansluit. Voorheen was die "default" dat jy self moet merk dat jy die emails kry wat jou in kennis stel van nuwe replys ens. Nou is die "default" dat jy moet merk indien jy nie die kennisgewings wil he nie. Kan ons nie dalk dit weer so kry dat jy moet merk indien jy kennisgewings wil kry nie?
++++++++++10000000000 Dit word nou iriterend om heeltyd emails te kry hieroor.

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Mon Feb 11, 2013 9:45 am
by andre007
Delete Post funksie om jou eie post direk van die forum te verwyder

Groete

Andre007

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Mon Feb 11, 2013 10:04 am
by jaracal
.303 wrote: ++++++++++10000000000 Dit word nou iriterend om heeltyd emails te kry hieroor.
Lees die topic en post van Geno bietjie af met die bladsy. http://jaracal.com/viewtopic.php?f=71&t=18139&start=25
sommer ingesit:
Geno wrote:Manne,
As julle sukkel met klomp eposse wat deurkom oor replies op julle posts:

Is daar 2 dinge wat jy moet doen:

1) http://jaracal.com/ucp.php?i=main&mode=subscribed
Merk almal, en Unsubscribe van al die topics.

2) http://jaracal.com/ucp.php?i=prefs&mode=post
Al die opsies op YES, behalwe Notify me upon replies by default, hy moet op NO wees.

Laat weet as julle nog sukkel.
Dit is onder jou profile waar jy dit regstel. Eers moet jy op al die topics "unsubscribe" en dan moet jy die notify by default verander.

Groete

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Mon Feb 11, 2013 10:13 am
by LUAN
Dankie Jaracal en Geno, ek moet se ek het darem probeer soek onder my profile om die opsies te verander maar dankie vir julle insette dinge is nou gesort.

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Mon Feb 11, 2013 10:50 am
by BRNO (Pierre)
Dankie julle. Ek het darrem myself die topic soos my gaai gelees.

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Fri Sep 06, 2013 5:39 pm
by test
Hoe verander mens jou user name? Ek wil myne verander maar ek kry dit nie...

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Tue Oct 01, 2013 9:22 pm
by jaracal
Alex Kilbride wrote:Hoe verander mens jou user name? Ek wil myne verander maar ek kry dit nie...
Alex:
onder die header heel regs bo is die link "User Control Panel", kliek daar; kliek dan Profile; kliek dan op edit account settings.
Onthou as jy daar goed verander moet jy jouself weer "activate" met 'n e-pos wat jy van die forum sal ontvang.

Dit is om te voorkom dat ander ouens nie jou goed kan verander nie.

Groete

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Wed Oct 02, 2013 8:26 am
by andre007
Hallo daar. Die funksie om jou eie Post te delete?

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Wed Oct 02, 2013 8:58 am
by jaracal
Hallo Andre
Die opsie is verander dat jy 'n nuwe post kan delete in 2 ure nadat jy dit ge"post" het. Jy kan kyk of dit werk.
Groete
Heinrich

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Fri Jan 10, 2014 8:23 am
by Celesti@NiteCoreSA
Hi Heinrich, dankie vir die geleentheid, wat nogal lekker sal wees is julle kan kyk of die forum nie self fotos wat opgelaai word kan verklein na die regte grootte toe nie. Ons behoort aan 'n paar forums waar dit die geval is en dit maak dit so maklik as jy fotos oplaai en die forum verklein hulle self tot die toegelate grootte. Ek het geen idee hoeveel werk dit vir julle sal wees nie, dis maar net 'n voorstel:-)

Groete

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Fri Jan 10, 2014 9:11 am
by smitjs
Die "Mark all forums read" knoppie verskyn as jy op die Jaracal logo kliek, op die "view unread posts".

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Fri Jan 10, 2014 11:53 am
by Jaco Naude
Ek sien ook regtig uit na die dag wat ons die forum kan gebruik op "Tapatalk" of "Forum Runner". Maak 'n groot verskil vir die manne wat op slimfone werk, en veral nou met die tablette. Baie meer gebruikers vriendelik vir die twee toestelle.

Groete,
Jaco

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Thu Jul 24, 2014 12:17 pm
by Geno
Middag Oom Heinrich,

Kan die lede se postcount so opgestel word dat posts in die advertensies (Gesoek en Te Koop) gladnie bydra tot postcounts nie?
Basies dieselfde as onder Nuwe Aansluitings. Dit gaan dit effe makliker maak vir ons as Mods om tred te hou met wie kwalifiseer om te adverteer.

Groete,
Eugene

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Fri Jul 25, 2014 7:58 pm
by jaracal
Geno sal bietjie kyk hierna en jou laat weet.
Groete

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Fri Jul 25, 2014 8:05 pm
by win270
Dit sou ook baie handig wees om die hele forum se lede te kan sorteer volgens die "location" veld se waarde. Op die manier kan lede mekaar PM en weet dan vooraf die betrokke lid is in 'n sekere streek. "Location" veld kan steeds opsioneel wees om in te vul sou sommige lede verkies om dit nie te doen nie.

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Fri Jul 25, 2014 8:11 pm
by win270
Wat van 'n video of 'n paar video's op YouTube te plaas waar die minder algemene funksies van hierdie forum gedemonstreer word?

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Posted: Sat Jul 26, 2014 12:49 pm
by andre007
andre007 wrote:Hallo daar. Die funksie om jou eie Post te delete?
Ek karring nou weer oor die een, maar kan die delete opsie op jou eie plasing nie weer oorweer word nie, mens kom na die spertyd om jou plasing af te haal agter dat dit onder die verkeerde afdeling was of dat die ietem verkoop is etc... dan moet ons een van die mods bodder om die plasing te verwyder?