Page 2 of 2

Re: 6mm bynes

Posted: Wed Feb 24, 2010 12:33 pm
by Beyers
Biker
222 doppie met 'n 50 cal punt :D
Beyers

Terloops daai hond op jou website het 'n doring in sy poot ;)

Re: 6mm bynes

Posted: Sun May 30, 2010 7:08 pm
by tafjak
Wat se aksie sal dit wees? As dit P14 is, maak eerder iets anders wat 85gr koe?ls darem beter as dit kan gooi. Hoekom wil jy 6mm Musgrave maak as jy reeds 303 het?

Re: 6mm bynes

Posted: Sun May 30, 2010 8:00 pm
by tafjak
Juba

Ag, dit bly jou keuse en dink persoonlik dat die BSA-aksie darem die ding sal doen. My eie keuse sou 'n 243 in die 6mm Musgrave se plek gewees het. Het net meer opsies met die dop.

Mooiloop

Re: 6mm bynes

Posted: Tue Jun 01, 2010 4:04 pm
by bobby
piet skiet you're aliveĀ  ;D

fancy seeing you hereĀ 

Re: 6mm bynes

Posted: Thu Jun 03, 2010 8:19 pm
by Monrique (SJ)
Dawie het jy al jou roer se liksens gekry en wat maak hy as jy het? Christo waar woon jy dat jy oom Dolf Visser ken? Groetnis SJ

Re: 6mm bynes

Posted: Fri Jun 04, 2010 7:03 am
by Christo
Koue Bokkeveld, Ceres