Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Wat se aksie sal dit wees? As dit P14 is, maak eerder iets anders wat 85gr koe?ls darem beter as dit kan gooi. Hoekom wil jy 6mm Musgrave maak as jy reeds 303 het?
Ag, dit bly jou keuse en dink persoonlik dat die BSA-aksie darem die ding sal doen. My eie keuse sou 'n 243 in die 6mm Musgrave se plek gewees het. Het net meer opsies met die dop.