Burris Scope

User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Burris Scope

Post by BRNO (Pierre) »

vd Walt, om by jou aan te sluit. VLT gee verseker n VAT faktuur vir selfs die kontant aankope wat daar gedoen word. Inteendeel, uit dieselfde boekie waaruit hulle gee vir kaart aankope. VLT het die kontant beginsel al vir solank as wat tyd oud is.
Last edited by BRNO (Pierre) on Thu Jan 10, 2013 11:52 am, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Burris Scope

Post by FCLoretz »

BRNO .06 (Pierre) wrote: vd Walt, om by jou aan te skuit.
Pierre, daai een sit nie so lekker nie,  ;D as die man wil forum en toilet op dieselfde tyd, laat hy dit alleen doen.  :D :D
Last edited by FCLoretz on Thu Jan 10, 2013 11:53 am, edited 1 time in total.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Burris Scope

Post by BRNO (Pierre) »

FCLoretz wrote: Pierre, daai een sit nie so lekker nie,  ;D as die man wil forum en toilet op dieselfde tyd, laat hy dit alleen doen.  :D :D
Dankie FC. Ek maak hom gou so gly-gly reg. :P
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Burris Scope

Post by Frikkie Coetzee »

Vdwalt

Hou net aan.

Ek se nie moenie vir afslag vra nie, maar daar kan nie n ander prys wees as jy se jy gaan met kaart betaal as dit nie aangedui is op die etiket nie.

Volgens wet moet alle BTW draende  transaksies voorsien word van n BTW faktuur. Niemand kan jou verplig om daai kontant te bank nie, dit is so. Die kontant moet egter steed van rekenskap gegee word. ( bv as Kontant op hande in jou state) My punt is dat daar is mense wat daardie kontant nie in hul boeke verklaar nie ( HOT CASH) en dit was waaroor my illustrasie gaan.

Daar is niks fout om te vra vir afslag nie. As die winkel eienaar dit reg hanteer spaar hy darem so 5 % op sy "speedpoint" se fooie.

frikkie
Cradock
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Burris Scope

Post by VdWalt »

Gromit wrote:
maar daar kan nie n ander prys wees as jy se jy gaan met kaart betaal as dit nie aangedui is op die etiket nie.
Ek stem 100% saam!
Post Reply