Page 2 of 2

Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012

Posted: Tue Jan 01, 2013 12:58 pm
by THOMAST
As ek dit doen dan verdwyn die hele blad, maw ek word heel uit die internet wereld verwyder, dieselfde as wanneer ek AltF4 saam druk

Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012

Posted: Tue Jan 01, 2013 1:02 pm
by THOMAST
As ek dit doen (CtrlF4 saamdruk) verdwyn die hele blad, dieselfde soos wanneer AltF4 saam gedruk word

Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012

Posted: Tue Jan 01, 2013 3:22 pm
by jaracal
Jammer man F5

Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012

Posted: Wed Jan 02, 2013 5:48 am
by THOMAST
Dit werk nog steeds nie.
Nog 'n probleem is dat as ek op die inleidingsblad/hoofblad is en op forum click, kom ek ook op die maintenance bald van jaracal.net af. (het daar ook CtrlF5 probeer, maar dit wou nie werk nie)
Ek moet fisies die URL modifiseer deur ".index.php" by te tik om by die forum uit te kom.
As ek sien hoe stil die forum is moet ek aflei dat ek nie die enigste is wat nie op die forum kan kom nie.

Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012

Posted: Wed Jan 02, 2013 11:06 am
by grumpy
Thomas, ek het dit ook opgemerk. Iets is iewers nie reg nie. Ek is seker dis net n verstelling wat gedoen moet word.

Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012

Posted: Wed Jan 02, 2013 11:29 am
by jaracal
Thomast/Grumpie
Delete jou bookmark van die forum. NB Eerste.
Tik in julle browsers www.jaracal.com/index.php. of klick op die link in die post.
Wanneer die broser dit oopmaak behoort dit op die forum te wees. Druk nou CtrlF5.
Bookmark dit as 'n Favorite.
Hoop dit werk nou.
Laat weet maar asb.

Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012

Posted: Wed Jan 02, 2013 5:04 pm
by jaracal
Ek het my amper be-vuil. Kon nie glo ons het die probleem opgetel nie. Hoop nie daar is posts weg nie maar dit wil voorkom of ons nie 'n ramp beleef het nie.
Gelukkig was daar maniere om by die data uit te kom. Jammer dit het so lank gevat.

Groete
Heinrich

Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012

Posted: Wed Jan 02, 2013 5:38 pm
by Jakkalsgat
Hein

Baie dankie, hoekom het jy so min posts 42?

Groete
Jaco

Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012

Posted: Wed Jan 02, 2013 6:18 pm
by jaracal
Ek is 'n newbie elke keer as die forum probleme het en ek dit weer moet laai. :-[
Groete
Heinrich

Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012

Posted: Wed Jan 02, 2013 6:21 pm
by grumpy
Hein, die forum hardloop nou so glad soos KY jelly en n setpil vir n babba se harde magie

;D

Re: Forum opgradering: 19h00 tot 22h00 - 29 Desember 2012

Posted: Wed Jan 02, 2013 8:16 pm
by THOMAST
Janee, hy lyk nou reg. Baie dankie!