In die mark vir 'n bakkie....

Josef

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Josef »

sss

Net n stupid vraag: Hoekom nie weer n Nissan nie?

Groette

PAC
Seker maar omdat Nissan South Africa partner is met Bool se Lnadmark foundation!

http://www.landmarkfoundation.org.za/partners.html
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: In die mark vir 'n bakkie....

Post by Sarelss »

Joseph,

Ja dit is nie mooi nie. Dit is jammer dat die groenes bewaring en jag as teenoorgesteldes sien en in konflik met mekaaar
Dit maak hulle goeie werk redelik  tot niet volgens my,
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
Post Reply