SS geniet daai mooi motor van jou en as jy so lekker gas gee dink aan die skilpad van my
PS: Ek is dankbaar wat ek het ander sukkel en ek het darem 'n kewertjie




Stem Saam Jacko; het die naweek een gery en vir 'n bakiie is daai ding beslis sp@ls!Jacko wrote:Vasbyt, daai Rangers is natkark! (dit beteken hulle is spuls...)JohannHorn wrote: Hahaha Jaco, my vroutjie ry ook n Volvo S40 T5 mama-mobiel!!! En ek wag al n volle week vir my nuwe Ranger D/C , elke dag n ander storie!
Wat het jy bestel, die 3.2? Die outo is njammies.






Dawie Malan wrote: Aggenee man Henrie
Hierdie is 'n forum vir hardebaard manne wat in wind en weer ondiere jag. Daar is ander forums vir binneshuisversierders met Lada Nivas.
![]()
![]()
Dawie


henried wrote:Dawie Malan wrote: Aggenee man Henrie
Hierdie is 'n forum vir hardebaard manne wat in wind en weer ondiere jag. Daar is ander forums vir binneshuisversierders met Lada Nivas.
![]()
![]()
Dawie![]()
![]()


Sorry Remington, kom nou eers hier uit.remington wrote: JA chevvy dit lyk my jy is bang om my te antwoord hoop nie dit is meer beat as speed nie









Dis nou baie beskrywend!remington wrote: Maar net n stuk duitse v8 maar hy doen so onder die 4sec en gaan so na 280 as jy die moet het
Ek is verslaaf aan n v8 en is tot my jag bakkie v8 maar diesel

'Chevvy SS wrote: FHM, die manne wat weet s? dan vir my d?e naaste wat mens aan 'n tweedehandse Land-Rover kan koop is 'n NUWE Jeep?
