Voertuig Besprekings

Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Herman Venter »

Wouter,
Geen voertuig het 'n verkoops waarde soos 'n toyota nie, maar dit sluit net aan by my punt "toyota is overated"
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
DSBW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 344
Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by DSBW »

Herman, nou waaraan sou mens dit nou toeskryf, die beter herverkoop waarde? Daar moet tog redes voor wees, verbruikers gaan nie vir die afgelope 25 jaar meer vir 'n 2de handse Toyota betaal as hulle enige van die ander baie goedkoper kan kry nie? Dan ook, kyk bietjie na die heel nuutste nuwe voertuig verkope , met die Ford wat nou al van verlede jaar Oktober af op die mark is, Hilux "outsell" ieder en elk met 1500+ voertuie per maand?

Nou wonder mens maar net, dis nou al die afgelope amper 30 jaar die geval, kan dit wees dat sooo baie motorkopers vir sooo 'n lang tyd elke slag 'n fout maak?
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Voertuig Besprekings

Post by Chevvy SS »

DSBW, as Ford handelaars bakkies kon kry was daardie syfer nie meer dieselfde nie en was die Hilux al onttroon.

Party mense sal ook tot hul dooddag vir die ANC stem en sê hulle is die beste.
DSBW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 344
Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by DSBW »

Chevvy, jy het 'n punt...... met die eensydige siening, eks glad nie so vol nonsens oor voertuie nie, ry enige wit Toyota. Maar, ek het al Nissan, Ford, Mazda en Isuzu gery, so ek kan darem objektief ook wees. Die meeste ander was ok gewees, toe hulle nog min kilo's (nie meer as 100 000) op gehad het nie, as dit kom by voertuie wat alles moet doen, met min of geen probleme, vir 200 tot 500 000 km, is daar nie een wat naastenby met Toyota kompeteer nie....., my ondervinding en opinie.

Net so vir die interessantheid, ek hoor wat jy sê oor die Ford wag lyste, by my twee naaste Toyota handelaars is die Hilux waglyste drie maande en meer??
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Voertuig Besprekings

Post by Chevvy SS »

DSBW, watter een soek jy? Hier staan baie op die handelaarsvloere jong.
DSBW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 344
Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by DSBW »

Nie by ons nie, in Nam soek die manne nog die goed wat hou!
User avatar
toy
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 82
Joined: Sat Apr 14, 2012 4:19 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by toy »

Hello vriende net n vraag , ek het besluit om vir my n speelding aan te skaf en ek wil ook nou begin 4x4 roetes ry en meer kamp . Toe koop ek n 1996 3.5 v6 Pajero . Moet se hy klim en klouter heel gaaf met sy diff locks voor en agter maar hys dorserig . Hoeveel van julle ry met hulle en wat kry julle km/liter . Ek kry tussen 4.3 en 5.77 Groete Toy
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Piet Pille »

toy wrote:Hello vriende net n vraag , ek het besluit om vir my n speelding aan te skaf en ek wil ook nou begin 4x4 roetes ry en meer kamp . Toe koop ek n 1996 3.5 v6 Pajero . Moet se hy klim en klouter heel gaaf met sy diff locks voor en agter maar hys dorserig . Hoeveel van julle ry met hulle en wat kry julle km/liter . Ek kry tussen 4.3 en 5.77 Groete Toy
....daai verbruik klink bekend..!
User avatar
Hennie van der Merwe
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am

Re: Voertuig Besprekings

Post by Hennie van der Merwe »

Ek ry 'n 2001 Toyota Prado, met amper 260K kms op. Nie een dag se probleme nie, klim net in en ry. Kry so tussen 6 en 7 km/l, maar hy's afbetaal...so petrolverbruik is 'n non-issue.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by PWV »

Hennie van der Merwe wrote:Ek ry 'n 2001 Toyota Prado, met amper 260K kms op. Nie een dag se probleme nie, klim net in en ry. Kry so tussen 6 en 7 km/l, maar hy's afbetaal...so petrolverbruik is 'n non-issue.
Het ook 'n Prado gehad. Ongelooflike voertuig, maar met die petrolprys wat so gestyg het kon ek nie byhou nie en kon later net in hom sit en radio luister.
User avatar
toy
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 82
Joined: Sat Apr 14, 2012 4:19 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by toy »

Ek het darem n verbetering in my verbruik gekry na ek hom laat diens het . ek staan nou op 6.45 gemiddeld en ek voel dis heel goed . Bly maar wreed om te dink jou jagtrippie Outjo toe en terug kos klaar R10 000 net vir petrol .
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by cassie_calvinia »

die voeels maak ook al nes in my prado.
kry die ou te jammer, ons paaie is bitter sleg
HOU HOM DAAI DIKTE
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by PWV »

toy wrote:Ek het darem n verbetering in my verbruik gekry na ek hom laat diens het . ek staan nou op 6.45 gemiddeld en ek voel dis heel goed . Bly maar wreed om te dink jou jagtrippie Outjo toe en terug kos klaar R10 000 net vir petrol .
Vermoënde manne kan dit bekostig. Wees dankbaar.
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Alwyn »

Ek ry die eerlikste en mooiste bakie op die pad.........
2006 4.5eFi Cruiser.
Het wel al 6.5km/l me haar gekry...
Maar moet by se ek was daai dag nie haastag nie......
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Voertuig Besprekings

Post by Chevvy SS »

DSBW wrote:Nie by ons nie, in Nam soek die manne nog die goed wat hou!
Was Sondag op Mariental. Daar staan seker so 20.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Piet Pille »

Alwyn wrote:Ek ry die eerlikste en mooiste bakie op die pad.........
2006 4.5eFi Cruiser.
Het wel al 6.5km/l me haar gekry...
Maar moet by se ek was daai dag nie haastag nie......
Hahaha. Ek het dit ook eenkeer met myne gekry..... maar dit was in neutral teen 'n lang bult af.... ;) :)
Tarzan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Tarzan »

Manne, ek koop net ou toyotas want ek kan nie nuwes bekostig nie, maar dis nog steeds beter as enige ander nuwe bakkie. Ek het Pajero en isuzu ook maar my 1996 hilux 2.2 hou net nie op nie, en werk die hardste. As ek bakkie vir teer en grond pad will he, isuzu ry lekkerste en sal hom koop. As ek jagbakkie/plaasbakkie/eenvoudige werksbakkie soek toyota.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13629
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Capt. Yoda »

Het gister die Wildtrak op die pad gesien. Seker die mooiste ding wat ek in n lang tyd gesien het

http://www.4x4community.co.za/forum/attachment.php?attachmentid=304592&stc=1&d=1409143917

http://www.4x4community.co.za/forum/attachment.php?attachmentid=304593&stc=1&d=1409143917

Lyk my die ouens wat dit doen is in Nigel
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... p?t=190786
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Voertuig Besprekings

Post by Chevvy SS »

Raptor se gesig opgesit- bitter mooi!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Voertuig Besprekings

Post by FCLoretz »

Ek wil eerder nie oor my bakkie praat nie. Net nou hou die mods nie van my bakkie nie dan word my fotos afgehaal en plasings verwyder. >:+ :laugh:
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13656
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Geno »

Hy lyk mooi!

Johan de Wet, Scarecrow0001 hier op die forum, het egter die real deal..
2010 F-150 SVT Raptor


https://fbcdn-sphotos-d-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn2/v/t1.0-9/180734_156220777764875_1918719_n.jpg?oh=edbbb0430faddae897fbf72ecec2e206&oe=54D62042&__gda__=1428075116_92b41998c6ad686e00abdb521751f557


https://scontent-b-ams.xx.fbcdn.net/hphotos-xfa1/v/t1.0-9/183276_156220801098206_1042960_n.jpg?oh=8a05bac175e565d99ff7125bdf34080e&oe=54D75DE1

https://fbcdn-sphotos-b-a.akamaihd.net/hphotos-ak-xfa1/v/t1.0-9/401039_284795964907355_1832489679_n.jpg?oh=d28e4b994a348c067baf02758379e087&oe=54E55B84&__gda__=1423322125_a175fec8f7ddf99faae76385630e472e
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Voertuig Besprekings

Post by Chevvy SS »

Ma se kinners maar dis mooi! Laat hy kom vertel!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13629
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Capt. Yoda »

Geno wrote:Hy lyk mooi!

Johan de Wet, Scarecrow0001 hier op die forum, het egter die real deal..
2010 F-150 SVT Raptor


https://fbcdn-sphotos-d-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn2/v/t1.0-9/180734_156220777764875_1918719_n.jpg?oh=edbbb0430faddae897fbf72ecec2e206&oe=54D62042&__gda__=1428075116_92b41998c6ad686e00abdb521751f557


https://scontent-b-ams.xx.fbcdn.net/hphotos-xfa1/v/t1.0-9/183276_156220801098206_1042960_n.jpg?oh=8a05bac175e565d99ff7125bdf34080e&oe=54D75DE1

https://fbcdn-sphotos-b-a.akamaihd.net/hphotos-ak-xfa1/v/t1.0-9/401039_284795964907355_1832489679_n.jpg?oh=d28e4b994a348c067baf02758379e087&oe=54E55B84&__gda__=1423322125_a175fec8f7ddf99faae76385630e472e
Hier is so wit een in Myersdal ook (nou nie die real deal nie) maar het hom nog net een of 2 keer vinnig gesien.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by PWV »

Jammer van die teerspatsels op sy gatkant!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13629
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Capt. Yoda »

PWV wrote:Jammer van die teerspatsels op sy gatkant!

Is om hom in die sneeu te kan sien
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply