OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Pieter.22-250
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Fri Sep 14, 2012 11:33 pm

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by Pieter.22-250 »

More wayne.ek gaan verseker daar by julle kom leer.Ek sien uit daarna.
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by smitjs »

Dag manne,
Ek is nou eers terug by die huis.
Aan almal wie bygedra het tot die sukses van die kursus, baie dankie!
Groete
Johan Smit
hunters wild
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:24 pm

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by hunters wild »

Naand christo ek is van pe en stel ook belang kan jy as jy weet van iets my lat weet asb!jaggroete
Post Reply