Ja oom Beretta,
Ons kan net lag!
In daai geval is ek groen, ek sal die wurm maar los.
Wat beteken die woorde "Free Range"?
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Wat beteken die woorde "Free Range"?
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Wat beteken die woorde "Free Range"?
As jy aan bees aan Meatco lewer, wat weer aan die supermarkte lewer, moet jy n vorm teken wat se dat jou diere voldoen aan die Free range etiket. Eintlik net n bemarking foefie.
Maar jy mag geen, groei stimilante gebruik nie, geen hoendermis aan herkouers gee , geen beenmeel, geen slag ysters gekruik vir ongedoertes, en geen verbode drugs, ens. Sover ek weet staan daar nerens dat jy hulle nie mag voer nie.
Maar jy mag geen, groei stimilante gebruik nie, geen hoendermis aan herkouers gee , geen beenmeel, geen slag ysters gekruik vir ongedoertes, en geen verbode drugs, ens. Sover ek weet staan daar nerens dat jy hulle nie mag voer nie.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wat beteken die woorde "Free Range"?
Ek dink "Free Range" beteken dat jy gaan betaal dat dit 11.1.11... 
Aim small, miss small
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Wat beteken die woorde "Free Range"?
Hi there all. This Free Range and Certified ..... Beef thing is just a money making thing for a select few, and that few does not include the farmer. The Bonsmara beed has the most cattle, in numbers, in south africa and has tried the Certified Bonsmara Beef route, but could not keep up with the demand, now tell me how smaller breeds do it, other than that there is not a high demand for it. What is stopping anyone adding a sticker to the product as it is put in the fridge- Free Range or Certified....... - Money makes people do strange things. Just my 2c worth.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- cg rossouw
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm
Re: Wat beteken die woorde "Free Range"?
Net n bloutjie wat ek en my vrou geloop het. Paar jaar terug het ons in Engeland gaan werk en engels was nie te wel nie. Naby ons was mense wat free range eiers verkoop het. Eendag toe meen ons gaan eiers haal en soos ek verstaan was hulle free soos in verniet. Daar was nou verduidelikings oor die eiers wat ek wou gehad het tot hulle my gevat het en gewys het dis los lopende hoenders se eiers. My naam met plank nog nooit so hard geslaan nie
