Page 2 of 8

Re: 270 BENDE

Posted: Mon Oct 08, 2012 3:23 pm
by Dawie Malan
Is die forum net vir haarkappers met .270 Winchesters of mag ons ouens met die

WSM's

ook deelneem?

;D ;D ;D ;D ;D ;D

Re: 270 BENDE

Posted: Mon Oct 08, 2012 3:25 pm
by kopskoot
Dawie

Net omdat jy my ken, beteken dit nie jy kan heeldag loop en stront  soek nie. Ek gaan jou nie cover as die ouens jou wil pakslae gee nie!
Dawie Malan wrote: Is die forum net vir haarkappers met .270 Winchesters of mag ons ouens met die

WSM's

ook deelneem?

;D ;D ;D ;D ;D ;D

Re: 270 BENDE

Posted: Mon Oct 08, 2012 3:48 pm
by PITSMIT
dawie begin n wsm bende

Re: 270 BENDE

Posted: Mon Oct 08, 2012 3:54 pm
by Dawie Malan
dawie begin n wsm bende
Pitsmit

Ek wil nie, want anders moet ek my bendehuisie met Kopskoot deel. Fotograwe is erger as haarkappers.

Dawie

Re: 270 BENDE

Posted: Mon Oct 08, 2012 5:19 pm
by Lourens Louw
1.  PITSMIT
2.  TOKJAK
3.  JAGTERSDOK
4.  FREDERIK (Nog nie 'skoot met hom geskiet nie  )
5. SPEKIERIES
6. Lapman
7. Pietjacobs.           
8. Pienaar
9. Nickvn
10. Van
11. CR
12. Noors
13. Jacko
14. Carl
15. Foxcreek
16. Vincehond
17. Flip Nel
18. Saul
19. matewis
20. Naas
21. atplay
22. GHOON
23. matewis
24. JR68
25. LLOUW

Re: 270 BENDE

Posted: Mon Oct 08, 2012 6:03 pm
by muismaree
[quote="Lourens Louw"]
1.  PITSMIT
2.  TOKJAK
3.  JAGTERSDOK
4.  FREDERIK (Nog nie 'skoot met hom geskiet nie  )
5. SPEKIERIES
6. Lapman
7. Pietjacobs.           
8. Pienaar
9. Nickvn
10. Van
11. CR
12. Noors
13. Jacko
14. Carl
15. Foxcreek
16. Vincehond
17. Flip Nel
18. Saul
19. matewis
20. Naas
21. atplay
22. GHOON
23. matewis
24. JR68
25. LLOUW
26. muismaree

Re: 270 BENDE

Posted: Mon Oct 08, 2012 8:11 pm
by velskoen
1.  PITSMIT
2.  TOKJAK
3.  JAGTERSDOK
4.  FREDERIK (Nog nie 'skoot met hom geskiet nie  )
5. SPEKIERIES
6. Lapman
7. Pietjacobs.           
8. Pienaar
9. Nickvn
10. Van
11. CR
12. Noors
13. Jacko
14. Carl
15. Foxcreek
16. Vincehond
17. Flip Nel
18. Saul
19. matewis
20. Naas
21. atplay
22. GHOON
23. matewis
24. JR68
25. LLOUW
26. muismaree
27. velskoen

Re: 270 BENDE

Posted: Mon Oct 08, 2012 8:13 pm
by Johan22
1.  PITSMIT
2.  TOKJAK
3.  JAGTERSDOK
4.  FREDERIK (Nog nie 'skoot met hom geskiet nie  )
5. SPEKIERIES
6. Lapman
7. Pietjacobs.           
8. Pienaar
9. Nickvn
10. Van
11. CR
12. Noors
13. Jacko
14. Carl
15. Foxcreek
16. Vincehond
17. Flip Nel
18. Saul
19. matewis
20. Naas
21. atplay
22. GHOON
23. matewis
24. JR68
25. LLOUW
26. muismaree
27. velskoen
28. johan22

Re: 270 BENDE

Posted: Tue Oct 09, 2012 11:41 am
by PITSMIT
mooi manne  die bende groei  sien hiers baie skuts wat verstaan wat is n goeie kaliber :P

Re: 270 BENDE

Posted: Tue Oct 09, 2012 11:43 am
by Yalair
1

Re: 270 BENDE

Posted: Tue Oct 09, 2012 11:45 am
by PITSMIT
1.  PITSMIT
2.  TOKJAK
3.  JAGTERSDOK
4.  FREDERIK (Nog nie 'skoot met hom geskiet nie  )
5. SPEKIERIES
6. Lapman
7. Pietjacobs.           
8. Pienaar
9. Nickvn
10. Van
11. CR
12. Noors
13. Jacko
14. Carl
15. Foxcreek
16. Vincehond
17. Flip Nel
18. Saul
19. matewis
20. Naas
21. atplay
22. GHOON
23. matewis
24. JR68
25. LLOUW
26. muismaree
27. velskoen
28. johan22
29. YALAIR

Re: 270 BENDE

Posted: Tue Oct 09, 2012 1:29 pm
by Deon R
1.  PITSMIT
2.  TOKJAK
3.  JAGTERSDOK
4.  FREDERIK (Nog nie 'skoot met hom geskiet nie  )
5. SPEKIERIES
6. Lapman
7. Pietjacobs.           
8. Pienaar
9. Nickvn
10. Van
11. CR
12. Noors
13. Jacko
14. Carl
15. Foxcreek
16. Vincehond
17. Flip Nel
18. Saul
19. matewis
20. Naas
21. atplay
22. GHOON
23. matewis
24. JR68
25. LLOUW
26. muismaree
27. velskoen
28. johan22
29. YALAIR
30. Deon R

Re: 270 BENDE

Posted: Tue Oct 09, 2012 1:32 pm
by Carl
As een van julle wil deel op die Nosler BT (130gr) pm my asseblief? Rustenburg of Centurion sal werk.

Re: 270 BENDE

Posted: Wed Oct 10, 2012 3:27 pm
by Coenie (Swift)
1.  PITSMIT
2.  TOKJAK
3.  JAGTERSDOK
4.  FREDERIK (Nog nie 'skoot met hom geskiet nie  )
5. SPEKIERIES
6. Lapman
7. Pietjacobs.           
8. Pienaar
9. Nickvn
10. Van
11. CR
12. Noors
13. Jacko
14. Carl
15. Foxcreek
16. Vincehond
17. Flip Nel
18. Saul
19. matewis
20. Naas
21. atplay
22. GHOON
23. matewis
24. JR68
25. LLOUW
26. muismaree
27. velskoen
28. johan22
29. YALAIR
30. Deon R
31. Swift

Re: 270 BENDE

Posted: Wed Oct 10, 2012 7:15 pm
by Jacko
Ouens, ek laaik die 270 so erg ek wil net die volgende verklaar:

Al rede hoekom ek die 30-kwes gekoop het, is omdat dit baie ka-ka is om nog 'n 270 te lisensieer. Maar met handloads begin hy al hoe meer beskaaf groepeer.

Maar moenie vir Mev. Jacko vertel dat die 270 nou oraait groepeer nie, oukei?  ;D

Met die regte punte (skuus, koeels) kan jy lekker gemsbok jag met ons platskieters. So moenie my verban wanneer die Nul-Kwes kom nie, asseblief manne.

Re: 270 BENDE

Posted: Thu Oct 11, 2012 10:52 am
by Gideon@1
1.  PITSMIT
2.  TOKJAK
3.  JAGTERSDOK
4.  FREDERIK (Nog nie 'skoot met hom geskiet nie  )
5. SPEKIERIES
6. Lapman
7. Pietjacobs.           
8. Pienaar
9. Nickvn
10. Van
11. CR
12. Noors
13. Jacko
14. Carl
15. Foxcreek
16. Vincehond
17. Flip Nel
18. Saul
19. matewis
20. Naas
21. atplay
22. GHOON
23. matewis
24. JR68
25. LLOUW
26. muismaree
27. velskoen
28. johan22
29. YALAIR
30. Deon R
31. Swift
32. Gideon@1

Re: 270 BENDE

Posted: Thu Oct 11, 2012 2:44 pm
by PITSMIT
jacko die 270 is n baie baie goeie kal

ek het met een leer skiet toe ek kleiner as blouvalkie was

al waar die 0kwes die 308 wen is oor 300m en niemand van ons skiet sommer daai afstand nie dus sien ek nie n rede om een te koop nie  308 skiet net so goed tot op 300m verskil is net as jy herlaai kry jy beter km/L met die 308 want hy vat minder kruit vir dieselfde balistiese vermoee tot op 300m

dis hoekom ek beide het  308 bos en tot op 200m n ding hard slaan en 270 vir vlakte skiet

die ander "flat shooters" soos die 25-06  22-250 243 en 243 ackley is loop vreters  hulle vervang lope dan skiet ek nog beide my roere

maar dis my eie opinie en in my geval werk dit  anner manne het weer aplikasie vir ander roere

Re: 270 BENDE

Posted: Thu Oct 11, 2012 8:14 pm
by Jacko
PITSMIT wrote: al waar die 0kwes die 308 wen is oor 300m en niemand van ons skiet sommer daai afstand nie dus sien ek nie n rede om een te koop nie  308 skiet net so goed tot op 300m verskil is net as jy herlaai kry jy beter km/L met die 308 want hy vat minder kruit vir dieselfde balistiese vermoee tot op 300m
Hoe lekker lag ek nou. Goed gestel.  ;D

Re: 270 BENDE

Posted: Fri Oct 12, 2012 9:29 am
by PITSMIT
;D

Re: 270 BENDE

Posted: Fri Oct 12, 2012 2:12 pm
by IceRoss
Nouja, iemand kan my ok op die lysie plaas asb. Ek het n .270 Ruger M77 Mrk II! Hierdie roer gee baie goeie Km/L !  ;D ;D ;D

Re: 270 BENDE

Posted: Fri Oct 12, 2012 2:15 pm
by PITSMIT
1.  PITSMIT
2.  TOKJAK
3.  JAGTERSDOK
4.  FREDERIK (Nog nie 'skoot met hom geskiet nie  )
5. SPEKIERIES
6. Lapman
7. Pietjacobs.           
8. Pienaar
9. Nickvn
10. Van
11. CR
12. Noors
13. Jacko
14. Carl
15. Foxcreek
16. Vincehond
17. Flip Nel
18. Saul
19. matewis
20. Naas
21. atplay
22. GHOON
23. matewis
24. JR68
25. LLOUW
26. muismaree
27. velskoen
28. johan22
29. YALAIR
30. Deon R
31. Swift
32. Gideon@1
33. IceRoss

Re: 270 BENDE

Posted: Sat Oct 13, 2012 8:47 am
by tokjak
pit , ek is nou besig om 100gn impalas te laai .. gaan nou vir die eerste keer met daai nikon skiet

cheers

Re: 270 BENDE

Posted: Sat Oct 13, 2012 2:05 pm
by Gerrit Visser
Ek het een van daardie lope op my .270 wat als eet. Nie eens nodig om met skaal te laai nie stel kruitgooier en laai. Die loop het al 2500 skote deur en ek het 'n nuwe loop klaar laat ream en gepas. Wil toe vanoggend 'n slag na sy groepering kyk. Skiet eers 2skote met 140grBTSP Hornady's om loop warm te maak en toe 5 met 130gr Nosler Btip. Die 2 skote groep 1.4mm en die 5 skoot 130gr groep net onder 9mm. ek het al die volgende koe?ls en ladings geskiet wat maklik groep.

100gr Impalas  56gr S365  16mm -nog net een groep op 100m geskiet
110gr Vmax 54gr S355 Groep maklik onder 20mm en doen selfs beter op 200m maar dan gaan daar 'n valskerm oop
135gr Sierra Match King na my mening die beste .270 koe?l as jy hom nader as 0.5mm aan jou lande kan kry. Met die koe?l teen 3150fps  praat die 270 bende saam tot op 1000m [My nuwe loop se reamer het oom Chris juis om die koe?l ontwerp]
130gr Nosler Btip van 52gr tot 56gr groep meeste keer onder 15mm Spoed wissel tussen 3000fps tot 3280fps
140gr BTSP Hornady 51gr baie min groepe groter as 10mm geskiet die koe?l het ek te min gebruik
150gr pmp 50gr s365 om doppie te vorm. Nooit gemeet maar die meeste groepe sou binne 'n een duim blokkie pas
160gr sako koe?l 48gr s365 Erf 100 by iemand wat ek nie ken nie en gebruik om my nuwe Nosler doppe te vorm. Min gate het mekaar gesny maar was baie naby aan mekaar, glo as ek hulle net weg van lande gelaai het sou min mekaar nie gesny het nie.   

Sal gaaf wees as iemand my by bende kan sit.

G Gert

Re: 270 BENDE

Posted: Sun Oct 14, 2012 9:09 am
by PITSMIT
1.  PITSMIT
2.  TOKJAK
3.  JAGTERSDOK
4.  FREDERIK (Nog nie 'skoot met hom geskiet nie  )
5. SPEKIERIES
6. Lapman
7. Pietjacobs.           
8. Pienaar
9. Nickvn
10. Van
11. CR
12. Noors
13. Jacko
14. Carl
15. Foxcreek
16. Vincehond
17. Flip Nel
18. Saul
19. matewis
20. Naas
21. atplay
22. GHOON
23. matewis
24. JR68
25. LLOUW
26. muismaree
27. velskoen
28. johan22
29. YALAIR
30. Deon R
31. Swift
32. Gideon@1
33. IceRoss
34. gerrit visser

Re: 270 BENDE

Posted: Mon Oct 15, 2012 7:49 am
by Fanie Nel
+ 1