Boer in vermomming?

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Boer in vermomming?

Post by Gert Odendaal »

Ja dit is so, maar dan wonder ek ook gereeld hoe belangrik is ons voorsate en hul lewenswyses wat ons vandag as Geskiedenis ken(Piet Retief , Gerrit Maritz, Bloedrivier ens) As ek so rondom my kyk...dan is dit glad nie meer van belang nie???? Ons lewe net dag vir dag..en vir die toekoms....daarom se ek ons blankes se Geskiedenis is nie meer relevant vandag nie.....ek hoor graag?
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Boer in vermomming?

Post by Vlakvark »

Gert jy is reg. Ek dink ons het ons geskiedenis baie agterwee laat bly. En ons het geen trots op of oor ons self nie. Dinge wat my na aan die hart le is Bloedrivier,Boere oorlog Jopie Fourie Gen De la Rey Daar is so baie. Maar ons het nooit iets gedoen om die vlam aan die gang te hou nie

Ek kyk na die ausies hulle het groot dae vir hulle gevallenes eerste en tweede wereld oorloe veral. Waarby die (boere oorlog :-X)en vietnam ook by in gesluit is, met groot "parades" dis vir hulle baie groot dae  in elke dorp word dit gevier met stilte tyd en parade  Dit is iets om te sien die trots wat hulle het  Jy sien die lands vlag voor baie huise hang nie net op die dae nie maar reg deur die jaar

 
Image
Image
Post Reply