Gaan toets bietjie daai uiskietstoel in jou chopper!
Johan tegnies dink ek die manne kwalifiseer wel hier, 40 grade skouer en minimum body taper, die fondasie van Ackley se ontwerp.
Groetnis
Wout




James Wilson wrote: James 6mm 250 Ai









Het hom al toetsbestuur met my herlaaide ammunisie en nie slegte resultate gekry nie. Wil nou net oorgaan vanaf PMP doppe na Remington wat ek as geskenk gekry het (bykans 200 doppe). Wil kyk of ek die naweek kans gaan kry. Moet nog anneal en deur matrys jaag.Wouter Roets wrote:Welkom, welkom Oom Maruis!
Ek hoop en glo jy gaan hom nog bitter baie geniet!
Groetnis
Wouter











