Watter fabrikaat rewolwer
- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Die .357 is lekker om mee te speel. Ek dink vir jou moet jou besluit wat wil jy doen en dan besluit of jy wil wag of nie. Ek het al 'n paar Rooibokke ook met my .357 geskiet maar ek verkies die .44 vir jag.
Ek sal s? besluit wat jy wil doen, sportskiet of jag en hoe hastig jy is. As ek jy was sou ek gewag het vir die regte rollie.
Groete
Kerneels
Ek sal s? besluit wat jy wil doen, sportskiet of jag en hoe hastig jy is. As ek jy was sou ek gewag het vir die regte rollie.
Groete
Kerneels
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Jy kan altyd .44 Specials laai vir sport skiet in 'n .44 Magnum.Raakgeskiet wrote: Wat van 'n 357 vir sportskiet en 'n 44 vir jag?
Lig loop. dis nou met jou voete!
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Ek kyk nou al 'n hele tyd rond. Die 44 is maar skaars. Wat dink julle is 'n goeie prys om te betaal vir 'n 44 ruger blackhawk?
Die 357 ruger kan ek kry vir R2500-00 wat ek dink nie te sleg is nie, help my as ek verkeerd is.
By ons een gunshop is 'n 44 ruger blackhawk single action vir R6000-00. Al wat my pla is dat hy nie mooi opline as jy die klappie oopmaak om 'n ronte te laai nie.
Die 357 ruger kan ek kry vir R2500-00 wat ek dink nie te sleg is nie, help my as ek verkeerd is.
By ons een gunshop is 'n 44 ruger blackhawk single action vir R6000-00. Al wat my pla is dat hy nie mooi opline as jy die klappie oopmaak om 'n ronte te laai nie.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Re: Watter fabrikaat rewolwer
As jy die klappie oop maak om te laai kan die rol elk geval net een rigting draai so jy moet self seker maak hy line op om die rondte te laai.
Groete
Kerneels
Groete
Kerneels
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Ek het hom so verstaan, did net as jy hom terug draai dan steek hy mos mooi vas dat jy kan laai, maar dan is hy nie opgeline nie, dan moet jy bietjie terug draai. Is net bang daar is dalk 'n ander fout, soos as jy oorhaal dat hy dan ook nie opline met die loop nie. wat se jy van die prys?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
R6K is bietjie duur. Kyk in die junk mail vir hulle. Ek het so rukkie terug gesien ou het syne verkoop vir R5K met dies ens by. Single action is baie lekker rollies. Het my Astra 44 Mag slinternuut opgetel vir R3500 so 4 maande terug op guntree. Hy was nog in ghries gewees. enigste skote was wat SABS gevuur het met hom...
Wees net geduldig, die regte rollie sal jou kies.
As jy die 357 vashou en hy praat met jou, dan is dit joune. Hier is foto's van my 44 Mag


Wees net geduldig, die regte rollie sal jou kies.
As jy die 357 vashou en hy praat met jou, dan is dit joune. Hier is foto's van my 44 Mag


ek soek nog wapens...
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Baie mooi.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Ons praat nou hier langsaan by herlaai oor die manne wat se dat jy later jare gewrigs probleme kan kry as jy baie met jou 44 skiet.
Wat dink julle wat weet daarvan?
Wat dink julle wat weet daarvan?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Ek dink jy moet duisende en duisende rondtes skiet om dit te kan doen. Ek persoonlik dink dat as jy reg laai ens, dit nie 'n issue sal weees nie
ek soek nog wapens...
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Ek dink jy is reg, want ek het dit nog nooit vantevore gehoor nie.
Wat dink julle is 'n goei prys om te betaal vir 'n 44 blackhawk?
Wat dink julle is 'n goei prys om te betaal vir 'n 44 blackhawk?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- 1250bandit
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:24 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Die super blackhawk new model is so gemaak om net een kant toe te draai met so klein bietjie speling terug. Dit is nie 'n probleem nie. As jy die rondte mis om te laai draai maar net aan dit word 'n tweede natuur. Jy moet net wel kyk dat hy mooi opline en goed "lock" as jy hom oorhaal die rol moet dan nie baie speling het nie. Die Rugers kan baie vat voor hy breek. Een manier om te kyk of daar potensiele probleem is om die pen uit te haal wat deur die rol gaan. Hier kan jy maklik sien of daar sluitasie is of baie met baie hoe ladings geskiet was.Raakgeskiet wrote: Ek het hom so verstaan, did net as jy hom terug draai dan steek hy mos mooi vas dat jy kan laai, maar dan is hy nie opgeline nie, dan moet jy bietjie terug draai. Is net bang daar is dalk 'n ander fout, soos as jy oorhaal dat hy dan ook nie opline met die loop nie. wat se jy van die prys?
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Dankie bandit
Ek waardeer alle raad wat ek kan kry aangesien ek 'n beginner is met handwapens.
Se maar as daar nog iets is waarna ek moet kyk.
Wat se raad het jy oor prys?
Ek waardeer alle raad wat ek kan kry aangesien ek 'n beginner is met handwapens.
Se maar as daar nog iets is waarna ek moet kyk.
Wat se raad het jy oor prys?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Watter fabrikaat rewolwer
SA Jagters se handwapen tabel, full score, 10 skote met Ruger Super Redhawk 9.5 duim loop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- 1250bandit
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:24 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Jy kan goeie pryse optel as jy bereid is om te wag...... maar die vraag is hoe lank wag jy ? hahahahaha Ek het 'n vlekvrye staal een gemis wat R6000 was.... twee dae nadat ek my aansoek ingehandig het. Ek se eerder besluit watse prys jy bereid is om te betaal en soek een wat dan in goeie kondisie is waarvan jy hou en vat hom dan. Daar is nie baie 44 beskikbaar nie.Raakgeskiet wrote: Dankie bandit
Ek waardeer alle raad wat ek kan kry aangesien ek 'n beginner is met handwapens.
Se maar as daar nog iets is waarna ek moet kyk.
Wat se raad het jy oor prys?
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Ruger Super Blackhawk tel jy vir so 6k op, maar is nie in die selfde klas as die Super Redhawk nie. Daar is n storie dat Ruger opdrag gegee het hulle moet n rollie bou wat nie kan breek nie, dit is waar die Super Redhawk vandaan kom. Soos ek se dit is net n storie.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Kontak VLT in Pretoria, hulle is die Ruger manne.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Mooi geskiet Dries.
Janee, wag net n bietjie, November sal mense hulle 44rs by die gunshops ingee dan kan jy lekker bargain kry.
Janee, wag net n bietjie, November sal mense hulle 44rs by die gunshops ingee dan kan jy lekker bargain kry.
ek soek nog wapens...
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Dries daai is darem bleddie netjies geskiet, lyk soos 'n geweer groepering.
Wat se destansie het jy daai geskiet?
Wat gebeur november dat julle se die ouens gaan die 44's inhandig?
Wat se destansie het jy daai geskiet?
Wat gebeur november dat julle se die ouens gaan die 44's inhandig?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
nee wat, baie ouens wat impulsief gekoop het en nou os hulle gewrigye seer.
ek soek nog wapens...
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
mooi man Ha ha ha
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Raakskiet dit was 50m sit met n rus en 25m ook sit. Die reels het nou verander 25m is nou staan sonder n rus. Ek skiet ook by Premier skiet klub net voor Cullinan. Seker een van die top klubs in Gauteng. Daar skiet ons alles, van windbuks tot bigbore en 3gun ook. Elke eerste Saterdag van die maand. Het n paar SA skuts wat lede is. Probeer Hornady se 44 HP-XTP 300gr, hulle is baie beter as Frontier sin.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Dries
Skiet julle manne lood punte ook?
Skiet julle manne lood punte ook?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Lood punte werk goed, veral met silouette want daat is nie kopermantels wat weg skram nie. Ek is al deur so n kopermantel getref, is nie lekker nie. Papier skiet en jag werk die Hornady's baie goed.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Watter fabrikaat rewolwer
My rollie van nader.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Watter fabrikaat rewolwer
Baie mooi. Kan sie hoekom jy so mooi skiet. Wil nou niks van jou vaardigheid wegvat nie maar dit help seker as jou rollie reg is.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk