Rooikathokke en Rooikathokke

PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Rooikathokke en Rooikathokke

Post by PWV »

Ian wrote:Martin

Die sneller pla nie as dit toegepak word met takke nie. Daar moet net nie iets onder die sneler wees wat 100 mm van die grond af is nie. Die sneller is op die kant van die hok in die middel en werk vertikaal af met 'n veer wat die trapplaat se gewig dra. Die hekke skuif net uit en twee persone kan met gemak die hok dra tot waar dit gestel moet word.
Net 'n foto van 'n hok wat ek gestel het en toegepak het.
Jammer 'n mens kan nie die foto's oopmaak nie?
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Rooikathokke en Rooikathokke

Post by Marc »

Ian maak bietjie die links na die foto's reg dat die manne kan sien hoe n hok lyk wat werk ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply