338 Kaliber lang afstand skiet -

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Biltongjagter

Re: 338 Kaliber lang afstand skiet -

Post by Biltongjagter »

Mag so wees Wouter/Marc!

Nogtans beveel Gerard spesifiek S365 vir die 338232SP en 1:10" spiraal  Lapua Magnum aan.

Dan weer S385 vir die 338267SP koe?l en 1:9" spiraal as aanbeveling vir die betrokke 338LM's.

So iewers mo?t daar 'n baie logiese rede wees vir die onderskeid tussen die twee tipes dryfmiddels wat aanbeveel word vir die twee verskillende koe?ls uit lope met verskillende spirale.

Hiermee saam gaan natuurlik ook dat Magnum slagdoppies ALTYD met GSC koe?ls gebruik mo?t word.

Groete,
Koos.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 338 Kaliber lang afstand skiet -

Post by Marc »

Koos

Ek het ook so opgelet, die twee tiepes kruite vir verskillende gewigte. Vra of Oom Gerard sal omgee om bietjie te verduidelik, hy kan my PM ook as hy nie hier wil komentaar nie, ASSEBLIEF TOG  8)

Baie dankie sov?r vir julle bydra's, kan ek die 267gr SP net by julle self kry of is daar iemand in die Vaaldriehoek waarnatoe ek kan gaan  ???

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Biltongjagter

Re: 338 Kaliber lang afstand skiet -

Post by Biltongjagter »

Marc,

Sien my PM aan jou oor beskikbaarheid van 338267SP's.

Gerard is tans baie besig - man vat so hier en daar grond - sal mettertyd vra dat hy meer s? oor S365 en S385.
Dankie dat jy sal verstaan ivm die vertraging in antwoorde van GSC se kant af.

Groete,
Koos.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 338 Kaliber lang afstand skiet -

Post by Marc »

Koos

Dankie vir jou moeite sov?r, ons is almal net mense  ;)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply