Page 2 of 2

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Mon Aug 06, 2012 7:31 pm
by MEERKAT
Hallo Remington , Beretta
Die nozzels vir ons selfgeboude gooier het ons by Guns and bows gekoop , op daardie staduim het hulle slegs 7.5 nozzels gehad , weet julle van enige ander plek wat die groter nozzels mag aanhou of miskien die grote van die gaatjie vir nr 5 korrels ?
Groetnis
MEERKAT

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Mon Aug 06, 2012 7:40 pm
by blaser
Meerkat
Jy kan in voer van die vsa kyk onder the better shotmaker behoort nie te veel te kos nie maar soos ek reeds gese  het  dink ek is no 6 die grootste wat op die manier gemaak kan word
Jou groter korrels word gerol en nie  gegiet nie

Re: Laai van haelgeweer

Posted: Mon Aug 06, 2012 7:42 pm
by Beretta
Meerkat
So uit die vuis uit nee maar ek sal in my skiet kamer (boks) gaan kyk miskien is jy lucky. Hoekom wil jy groter gaan as ek mag vra.
Beretta