308Win vs 30-06

User avatar
Brno308 jagter
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am

Re: 308Win vs 30-06

Post by Brno308 jagter »

DirtyOldSix..

Gaan lees self die artikel in die nuwe Wild en Jag, daar word standaard fabrieks ammunisie in 180gr in beide die 308 en 30-0kwes getoets en MET STANDAARD GEKOOPTE 180GR REMINGTON RONTES klop die 308 die 30-0kwes met spoed.. ;D

Dis nie ek wat so se nie, dis die chrony en die skrywer van die artikel..  ;D Manne gaan lees maar gerus die artikel..

Ek belowe jou 'n 308 sal met 'n 150gr punt "self gelaai" jou 30-06 klop met trompsnelheid.!  ;D

Wat kan ek se.. My 308 kan met 44 gr S335 'n 30-06 klop wat 55+ gr kruit moet gebruik .. Ek spaar 'n hele 11gr kruit ten minste.. HaHaHa.. ;D

Sorry Manne.. Daai klein "Buksie" soos wat hy mos genoem word kan sy ouboet 'n goeie pakslae gee.!!

308 groete vir ewig en ewig.. !!  ;)

Brno
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by Hein M. »

BRNO,

Jy klink soos iemand wat die 308 patentereg vir die volgende 1000 jaar bekom het ;D

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by 222 »

Taffie

Die lank en die kort van die hele ding AMEN
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2474
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by Nico Harris »

julle maak nou soos kinders wat baklei wie se pa die sterkste is! los dit nou maar.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by Louis Kriel »

tafjak wrote: DirtyOldsix
DirtyOldsix wrote: Haal die emosie uit die argument en kyk na die feite. Die 30-06 se dop vat +- 10gr meer kruit as die 308 dop, daarom gaan hy met alle punte (110, 125, 143, 150, 165, 180, 200 en 220 gr) vinniger wees as die 308.
Ek glo nie dat dit heeltemal waar is nie, S321 werk beter in die korter(51.9mm) dop as die 64mm(30-06). Met dit s? ek eintlik dat die 308 meer met die kruit(verskillende ontbrandings tempo's) kan doen as die 30-06 op dieselfde gewig koe?l. Druk agter 'n 150gr 30 kaliberkoe?l is tog die direk verantwoordelik vir die spoed van die koe?l sou ek reken. So as die druk 60 000 psi is in die 308- en 30-06kamer is, met dieselfde groefdraai, dieselfde looplengte en dieselfde koe?l moet die spoed ook dieselfde wees. Of, is ek nou heeltemal mal? Help asb!
Die 308 kan nie die 180-220gr koe?ls so vinnig as die 30-06 skiet nie, maar is ook nie daarvoor gemaak(1in12 twist) nie. Die 30-06(1in9 of 1in10) doen net beter met swaarder koe?ls as die 308.

Maar dat die 30-06 skuts beter as die 308-manne is, is gewis.

Mooiloop

Tafjak
En hier slaan jy die spyker op die kop, die 308 is 'n MEER "effektiewe" kaliber as die 30-06 maar nie vinniger nie.  Jy gaan dus verder met 'n blik kruit kom as ek.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by Louis Kriel »

Brno308 jagter wrote: DirtyOldSix..

Gaan lees self die artikel in die nuwe Wild en Jag, daar word standaard fabrieks ammunisie in 180gr in beide die 308 en 30-0kwes getoets en MET STANDAARD GEKOOPTE 180GR REMINGTON RONTES klop die 308 die 30-0kwes met spoed.. ;D

Dis nie ek wat so se nie, dis die chrony en die skrywer van die artikel..  ;D Manne gaan lees maar gerus die artikel..

Ek belowe jou 'n 308 sal met 'n 150gr punt "self gelaai" jou 30-06 klop met trompsnelheid.!  ;D

Wat kan ek se.. My 308 kan met 44 gr S335 'n 30-06 klop wat 55+ gr kruit moet gebruik .. Ek spaar 'n hele 11gr kruit ten minste.. HaHaHa.. ;D

Sorry Manne.. Daai klein "Buksie" soos wat hy mos genoem word kan sy ouboet 'n goeie pakslae gee.!!

308 groete vir ewig en ewig.. !!  ;)

Brno
Jy moet onthou met statistiek kan jy ook "bewys" dat die ANC regering 'n goeie "job" doen om die land te regeer!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
tafjak

Re: 308Win vs 30-06

Post by tafjak »

DirtyOldsix

Ek laai vir altwee en die resultate laat baie manne(wat vir altwee laai) kopkrap.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by Geno »

Brei bietjie uit oor die resultate asb Taffie.
Goed, beter, 6millimeter!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by Ponkie »

Ja ek sal ook graag meer wil weet. Ek is 'n groot 308 man en my pa skiet met 'n 30-06, so stel belang om meer te weet.
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: 308Win vs 30-06

Post by JACQUES BOTHA »

Taffie.
laat loop dit word laat. Ek sal graag wil sien hoe en watse info jy uit albei uit kry.... Onthou taffie ref n roer in die rooi.........
Bottom line. Gebruik wat jy het. en wat jy geniet om te gebruik .Dis goedkoper en makliker om n geweer se trajek te leer ken as om n ander roer te koop , dis nou vir die minder slim ouens soos ek en die ouens soos ek wat na die begroting moet luister. Die slim manne kan 10 gewere se trajekte onthou en elkeen gebruik in eenjaar om 10 tot 20 verskillende spesies te jag.
groetnis
JB
Shoot straight and tell the truth!
tafjak

Re: 308Win vs 30-06

Post by tafjak »

Wat Jacques ges? het van die 150gr koe?ls in die 308 is waar. Nou as ons spoed praat is 2900fs net so vinnig as 2950fs. Nou om 3000fs te skiet met 150 gr koe?l in die 308 en 30-06 is moontlik en die 308 sal 321 of 335 kruit gebruik waar die 30-06 365 sal moet gebruik op dieselfde koe?l. Jy kan 321 in die 30-06 gebruik, maar die dop se volume sal baie spasie los wat die akkuraatheid beinvloed. Nou om dieselfde akkuraatheid as die 308 te kry moet die 30-06 na swaarder(langer) koe?ls gaan en dan sal die spoed weer minder wees as met die 150's.

Omdat die ware 308 'n 1in12 twist het en die 30-06 'n 1in10 is die gewig koe?ls vir die 308 in die 140-155gr range en vir die 30-06 in die omgewing van 180gr. So, die stelling dat die een vinniger as die ander is, is waar en ook nie waar nie. Met dieselfde grein koe?ls in altwee sal die 30-06 vinniger wees, maar akkuraatheid sal ingeboet word deur die 30-06 in ligter koele en die 308 weer in die swaarder koele. Die 30-06 kan nie die 110gr Vmaxe vinniger as so 3200fs skiet nie(jacket strip in die 1in10 loop), maar die 308 haal dit maklik met die 1in12 loop. So, 6 van die een en 'n half dosyn van die ander.

Net vir interresantheid, die 243(1in10twist) met 100gr koe?ls haal net-net 3000fs, maar met die 87greiners maklik 3200fs. Met die 70gr koele weer maklik 3500fs. Nou watter een is nou die vinnigste of akkuraatste.

Al hierie gewere is akkuraat volgens my(mag ook verkeerd wees), maar nie goed genoeg vir benchrest nie, daarvoor het ons ander kalibers met ander doppe nodig en gekombineer met 'n bakgat gunsmith.

Daar is geen swak kaliber nie, noem een asb as julle verskil. Niemand skiet koedoes met .22LR nie, maar dit is moontlik om koedoe daarmee dood te skiet(net naby genoeg wees of om sy o? uit te skiet en die hardloop homself dood teen lorrie). Niemand skiet ook muise met 30-06 nie, maar is moontlik om muise dood/raak te skiet daarmee. Elke kaliber het sy plek, al is dit net om iets bang te maak.

Die 30-06 waarvoor ek laai skiet klein groepe met 165gr Interlock so teen 2800fs en die 308 met 150greiners ook leker klein teen net onder die 2900fs.
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: 308Win vs 30-06

Post by Wielie Waps »

Manne
Ek het die naweek manne vergesel op 'n jag in die Suid Vrystaat. Kalibers op die bakkie was .375,.270,30-06,300WM en 22-250. Ons het Springbokke en Blesbokke geskiet op afstande tussen 150 en 300m. Slegs 3 van 16 s/bokke was blad skote. Die res was almal kopskote selfs met die .375 so as jy jou geweer ken en jy vertrou jou vermoe kan jy kos op die tafel sit.
Geroer-nie geskud nie
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by Ponkie »

Wielie waps

Dit is soos my pa ons geleer het. Skiet 'n nek/kopskoot of skiet dan liewers mis, maar Hy werk nie met morsige of kerrie vleis nie!;D My pa redeneer dat as jy vir die nek skiet, het jy altyd 'n "langer" teiken. As jy sou dink die bok staan 200m en dis eintlik 250m sal jy hom nie mis nie, want daar is ruimte vir op/af skiet, afhangende van die afstand. Bygese, hier in die karoo skiet meeste manne met 'n trajek waar die geweer sal zero op 180-200m. Voordat jy jagveld toe gaan is die heel belangrikste om te weet waar jou geweer op watter afstand skiet as jy kos op die tafel wil he!

Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: 308Win vs 30-06

Post by Wielie Waps »

Ponkie
Ek stem 100% saam met jou. Kan net noem dat ek ook gesien het hoe 'n rangefinder die manne deurmekaar maak. Manne het volgens my beter geskiet toe die ding nie daar was nie.
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2474
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by Nico Harris »

Ponkie....of jy skiet die bek af...dan is jou kerrie vleis lekker taai ;)
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: 308Win vs 30-06

Post by JACQUES BOTHA »

en dan is jy sommer taai vir jouself ook ne.....
Groetnis
JB.

Prima punte op bladskote lewer redelik aanvaarbare resultate met min vleisverlies of skade.....en......teen nie te windmakerige spoed nie....
Hang af wie skiet en hoe die man agter die roer wil en kan skiet....
it is your choice.....
Shoot straight and tell the truth!
DSBW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 344
Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by DSBW »

1980 Musgrave 308, 1988 Niko Sterling 4x40, 308 vir ewig..............


Al is dan net om bietjie reaksie uit Francois te kry.


Ek weet manne, alle kalibers is goed, as die komponente goed is, en die vakmanskap goed is, is die roer reg, irrelevant van die kaliber, oor die skut kan ons seker lank gesels. My gunstelinge:

1. 308
2. 303 met gaatjie visier. As jy die swaarder punte skiet val hy enige jakkals innie grond in.


308 groete
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by Ponkie »

Hallo almal

Ek het nie bedoel om op enige iemand se tone te trap nie, ek is maar net van kleins af geleer om liewers 'n nekskoot ipv 'n bladskoot te skiet. Ek het niks teen enige iemand wat verkies om 'n bladskoot te skiet nie. Dis mos maar net elkeen se persoonlike keuse. Ek het al bladskote gesien wat minder vleisskade as 'n nekskoot gee, maar oor die algemeen gee 'n nekskoot minder vleisskade, veral op die keelafsnybeen. Ek is ook geleer om duidelik seker te maak van watter kant af die wind kom en dan te kyk of die bok windop of windaf kyk, want dit sal bepaal of jy 'n bekskoot of misskoot sal skiet.

Weereens jammer as ek op enige iemand se tone getrap het.

Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by JOHANNIC »

Ponkie

Dis ou tone trap hulle maar ;D
My Pa het my ook so geleer,maar met meerkatte, mik vir die kop/nek(.22) dan skiet jy hom in die bors 8),hulle staan mos regop :D

Groete johan
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by Hein M. »

Ponkie wrote: Ek het nie bedoel om op enige iemand se tone te trap nie, ek is maar net van kleins af geleer om liewers 'n nekskoot ipv 'n bladskoot te skiet.
Ek het ook so geleer.  Op afstande van meer as 200m raak die nekskote riskant, maar ek dink jy sal saamstem daarmee.  Die tipe punt is ook bepalend met bladskote.

Groetnis!

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by Ponkie »

Oom Johan

Nee ek wil maar liewers seker maak dat ek niemand se tone raaktrap nie, want netou is hier 'n groot oom met 'n ingroei-toonnael en as ek daai toon raaktrap wil ek nie weet hoe ek gaan lyk nadat daai oom op my getrap het nie!  ;D ;D So, "better be safe than sorry...! "

Groete uit 'n papnat Matieland
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by Louis Kriel »

Ponkie wrote: Oom Johan

Nee ek wil maar liewers seker maak dat ek niemand se tone raaktrap nie, want netou is hier 'n groot oom met 'n ingroei-toonnael en as ek daai toon raaktrap wil ek nie weet hoe ek gaan lyk nadat daai oom op my getrap het nie!  ;D ;D So, "better be safe than sorry...! "

Groete uit 'n papnat Matieland
Ponkie
Jy laat my nou dink aan daai ou Jan Spies storie waar die oom die staal dropper op sy liddoring toon laat val. Seeer!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
B C
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Wed Jun 02, 2010 7:26 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by B C »

Ek het 'n 30-06 en 2 308's. My 30-06 is geackly en skiet 'n bok se kop vlenters met 'n A-Max, maar ek moet se as ek een geweer moet kies om te hou sal ek sonder om te dink die 308 met RSA aksie vat. Ek het ook al gewonder watse geweer sal ek eendag vir elkeen van my seuns wil gee as 'n eerste geweer, 'n 243. 308, 7-57, 223,222, maar na my mening as alle punte bymekaar gegooi word is die 308 vir my die beste keuse. Hy is soos toiletpapier, ekonomies en baie meerdoelig!
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by Wismit »

Ek het `n 30-06 asook `n 308. As dit by jag kom verkies ek my 30-06. Hy is akuraat en baie veelsydig. Ek kan van 110gr tot 220gr punte skiet. Dus van Rooibok tot Eland.

As dit by skyfskiet kom vant ek 308. HHy is akurater. Kan met hom 110gr tot 200gr punte skiet. Rooibok tot Koedoe.

My 2c
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: 308Win vs 30-06

Post by Louis Kriel »

Wismit wrote: Ek het `n 30-06 asook `n 308. As dit by jag kom verkies ek my 30-06. Hy is akuraat en baie veelsydig. Ek kan van 110gr tot 220gr punte skiet. Dus van Rooibok tot Eland.

As dit by skyfskiet kom vant ek 308. HHy is akurater. Kan met hom 110gr tot 200gr punte skiet. Rooibok tot Koedoe.

My 2c
Ek het 'n 30-06 en 'n .303. Vandat S355 op die mark is, is my .303 net so vinnig soos 'n .308  ;D
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
Post Reply