Ingangswond -

Uitgangswond -

Groete,
Koos.





Hehehheeee BarettaBeretta wrote: Is daar nie n ander probleem met n koeel wat regdeur n bok skiet nie soos bv nog n bok tref nie is dit dan nie soos bv n kwes skoot nie nou moet jy vir twee betaal
Beretta






Hheheheeee Mosie, jy gaan 'n rukkie moet wag hoormossie wrote:
Marc, skiet maar daai dirty-old-six met n 150gr GSCHV, dan gaan jy dalk gouer daai Lapua wat jy by my leen kan teruggee.






Ek het met die 9.3 (366195HV172) 1 koedoe en 2 blouwildebeeste geskiet met 3 patrone. (145, 175 en 200 meter.)
Ek het met die 308130HV080 `n blouwildebees geskiet verder as 325 meter (ek wou nie skiet nie, maar die eienaar van die plaas het my gevra om die spesifieke bul te skiet), 1 skoot deur die hart, hy het vir 5 sekondes gestaan voordat hy dood neergeval het. (Dit is die enigste koe?l wat ek kon herwin die jaar. Die koe?l het baie mooi omgeklink en amper niks gewig verloor nie.) Dit is nou die kombinasie wat die voorgestelde wetgewing nie wil toelaat nie. (Hulle wil 150 grein sien.)
Waar ek raakgeskiet het, was die resultate uitstekend en, albei my gewere skop minder, so het ek die 9.3 se trajekte baie beter geken as in die verlede, omdat ek baie meer kon oefen met hom.
Quentin Campbell ~ Vryburg.

Ja-nee. Ek het geweet Nico jok as hy so vertel van al sy v?r skote, en klein groepies!Nico self, met sy eie .243, skiet 'n 1.6mm drie-skoot groepering oor 'n afstand van 100mm.
Sien hier langsaan