Wouter, gaan kyk hier - http://jaracal.com/index.php/board,119.0.html - daar adverteer ek nou werklik waar dit hoort!!!Jammer dat Koos nou weereens iets soos hierdie moet gebruik as n advertensie veldtog!
Maar lyk my jy, net soos 'n paar ander manne, begryp nie werklik wat die ware verstaanbare spoed is waarteen verskillende koe?ls gewere se lope verlaat nie.
Kom ons maak dit so effens makliker en druk dit uit in iets soos kilometer per uur - dalk verstaan jy en ander wat sukkel hiermee, dit dan.
(Verskoon as ek bietjie warm onder die kraag raak, maar dit is as gevolg van jou en sommige manne se ondeurdagte en duidelik wanbegrippe, waarop julle julle kommentare baseer.)
2880vps = 3157.765 km/uur 3384vps = 3710.37 km/uur.
Die verskil in spoed is dus 552.605 km/uur.
Nou, d?t is wat 'n noemenswaardige verskil kan maak, oor selfs die baie kort afstand van 248 meter soos wat Piet aangedui het.
Hierdie is harde feite, nie enige vorm van 'n advertensie veldtog nie.
As daar manne is wat as gevolg van die weergee van ware feite wat mooi in perspektief gestel is, die waarde daarvan in die praktyk insien en dan daarop reageer om ook in die toekoms die voordeel daarvan vir hulself te bekom in die jagveld, SO BE IT !!!
Groete,
Koos.




