Page 2 of 2

Re: B/w Bees en rooi bok

Posted: Mon Jul 09, 2012 8:39 pm
by grumpy
Die trekking gaan Donderdagaand plaas vind. Gaan my nog die tyd en plek laat weet!

Grumpy >:(

Re: B/w Bees en rooi bok

Posted: Tue Jul 10, 2012 8:24 am
by Heinds
Haha, sien noggal uit! Gerhard hoeveel kaartjies het jy gekoop, almal?  ;)

Re: B/w Bees en rooi bok

Posted: Tue Jul 10, 2012 8:34 am
by Gerhard
Hein2506 wrote: Haha, sien noggal uit! Gerhard hoeveel kaartjies het jy gekoop, almal?  ;)
he he he ...

So n paar...  ;)

Re: B/w Bees en rooi bok

Posted: Fri Jul 13, 2012 9:41 am
by grumpy
Man met die naam Clinton het die loot gewen.

Jammer!!! :'(

Ek se nogtans dankie aan almal wat bygedra het om die jong mannetjie te kan stuur om ons te verteenwoordig.

Groete
Grumpy >:(