Nee maat, dis mos juis waarvoor daai groot gunne is.
Buffelkoeijag kompetisie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Ook net oor daai wortel en water diet waarop Louise jou het! 
Nee maat, dis mos juis waarvoor daai groot gunne is.
Nee maat, dis mos juis waarvoor daai groot gunne is.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Babaleeu
Verstaan ek nou reg dat jy my uitnooi om jou jagmaat vir die trip te wees? Nie nodig om so te skimp daaroor nie vra reguit! Sal een van die duklope vir jou leen jy wet mos!
Vincehond
Van waar in die wereld is jy? Wat het fout gegaan dat jy jou meng met die Peet karakter?
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Vincehond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Wouter Roets wrote: Babaleeu

Wouter ek boer hier buite Brits.
Ek en Peet het saam ons PH kursus in Vaalwater gedoen en van daar groot vrinne geword.
Ons help mekaar maar so uit met die jagte en als.
Groete Vincent
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
As mens nou die komp wen is dit mos die perfekte verskoning om n 375Ruger te
koop!!
koop!!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Ons het dieselfde plan daar Mnr VdWaltVdWalt wrote: As mens nou die komp wen is dit mos die perfekte verskoning om n 375Ruger te
koop!!![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Dagse manne,
Ek is besig om vir fotos aan te vra oor die diere, so sal hopelik vroeg volgende week op wees.
Die lichtenburg manne, ek het n boekie by Ferdie se winkel gelos.
Wout, hoe lyk dit, gaan jy probeer vir n nommer 2. Sien ons ry so verby mekaar daar in die bos.
Groete manne, en as die 1 goed gaan kan ons dit volgende jaar n bul en beter paket maak met nog spesies in.

Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Help my gou reg
Waneer sluit die kompetiesie nou eintlik
Ek sal in Junie my bydrae maak
Waneer sluit die kompetiesie nou eintlik
Ek sal in Junie my bydrae maak
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Is reg Baas Wout, jy sit links voor!Wouter Roets wrote: Babaleeu
Verstaan ek nou reg dat jy my uitnooi om jou jagmaat vir die trip te wees? Nie nodig om so te skimp daaroor nie vra reguit! Sal een van die duklope vir jou leen jy weet mos!
Ek sal jou .375AI gebruik, baie dankie! Laai solank 'n paar 270gr TSX'e. Jou Lott kan maar tuis bly, hy sukkel mos om af te gaan nadat sy sneller mee gepeuter is
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Babaleeu
Jy het nou n raakhou geslaan! Ek sien net sterretjies!
Sien jy word blitsiger soos wat vader tyd sy pad met jou stap! Ja beide is by die dokter, word gepak en opgedollie en natuurlik n nuwe Timney om pietersillie kop se strooi uit te sorteer! Sal sommer met die trekkingsaand die helfte van daai Timney se koste by ou Ferdie kry want hy was mos die ander helfte van die 1 IK sel wat ons gedeel het met die snellerstorie! Sal sommer met daai geld nog drie kaartjies koop dan kan JY links voor sit!
Groetnis
Wout
Jy het nou n raakhou geslaan! Ek sien net sterretjies!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Manne manne manne,dit is darem n groot geleentheid en verseker n jag wat lank onthou sal word.Ek is in,wanneer sluit die inskrywings?
Groetnis
Groetnis
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Vincehond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Manne die inskrywings sal seker nog tot net voor die trekking oop wees die 7de Julie. sal n spesifieke datum nader aan die tyd deurgee.
ons wardeer regtig die ondersteuning.
ons wardeer regtig die ondersteuning.
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
-
Deon Joubert
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Nou ja, my 2 kaarkies is gekoop. Nou i is waiting patiently !
Daai 375 gaan mooi gesels.
Daai 375 gaan mooi gesels.
- Vincehond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Thanx Deon, wardeer die ondersteuning.
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Dis bitter goeie nuus, kry bonus in Junie, sien julle danVincehond wrote: Manne die inskrywings sal seker nog tot net voor die trekking oop wees die 7de Julie. sal n spesifieke datum nader aan die tyd deurgee.
ons wardeer regtig die ondersteuning.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 312
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Vincent
My geldjies in betaal met forum naam as verwysing, nou moet jy net vir my die regte nommers stuur.
Groete Jaco
My geldjies in betaal met forum naam as verwysing, nou moet jy net vir my die regte nommers stuur.
Groete Jaco
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
- ghoon
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Vincehond,
3 kaartjies betaal
dankie
Ghoon
3 kaartjies betaal
dankie
Ghoon
passion for muzzleloaders:electra,accura,pedersoli single and double
bowhunting:hoyt turbohawk
GERRIT LESSING
bowhunting:hoyt turbohawk
GERRIT LESSING
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
VINCENT,
MY GELDJIES IS IN DIE PYP EN DIE E-POS IS VIR JOU GESTUUR.
GROETE
KOBUS
MY GELDJIES IS IN DIE PYP EN DIE E-POS IS VIR JOU GESTUUR.
GROETE
KOBUS
Last edited by JAGTERSREG-JRM on Thu May 31, 2012 3:16 pm, edited 1 time in total.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Kobus,JAGTERS REG MOTIVERING wrote: VINCENT,
MY GELDJIES IS IN DIE PYP EN DIE E-POS IS VIR JOU GESTUUR.
GROETE
KOBUS
Vincent het jou bewys van betaling gekry. Hy s? hy sal in die nuwe week jou nommers PM.
Goed, beter, 6millimeter!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Dankie nou moet die regte nommer net getrek word.........hehehe
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Hoe lyk dinge met die kompetisie?
Ek sal ook hierdie week my kaartjie koop.
Ek sal ook hierdie week my kaartjie koop.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Dagse manne,
Ek het ongelukkig baie slegte nuus en vra dat die manne my punt sal insien.
Die jag moet ons kanseleer oor te min belangstelling. Ons het gedink die jag sal n groot sukses wees en dit n jaarlikse ding wou maak, maar dis nie die realiteit nie.
Hier het net n paar manne kaartjies gekoop. Ek sit die name op wie kaartjies gekoop het en gaan vir julle die geld terug betaal. PM asb vir my of Vince julle bank besonderhede dat ek kan sorg die geld word terug betaal.
Die volgende manne se name het ek hier: kyk net asb of ek niemand uitlaat nie.
NSNIXON-1
GHOON-3
JACO LE ROUX-1
PMT FRM-1
JACOJRDN-5
DEON JOUBERT-2
HUGOV-1
GERHARD DELPORT-2
Ek vra regtig groot onverskoning oor dit maar sien asb my punt ook in. Dis n fout wat begaan is en op die einde van die dag het niemand darem skade gelei nie.
Groete manne en net regtig jammer ons kon die kompetiesie nie deur druk nie.
Peet
Ek het ongelukkig baie slegte nuus en vra dat die manne my punt sal insien.
Die jag moet ons kanseleer oor te min belangstelling. Ons het gedink die jag sal n groot sukses wees en dit n jaarlikse ding wou maak, maar dis nie die realiteit nie.
Hier het net n paar manne kaartjies gekoop. Ek sit die name op wie kaartjies gekoop het en gaan vir julle die geld terug betaal. PM asb vir my of Vince julle bank besonderhede dat ek kan sorg die geld word terug betaal.
Die volgende manne se name het ek hier: kyk net asb of ek niemand uitlaat nie.
NSNIXON-1
GHOON-3
JACO LE ROUX-1
PMT FRM-1
JACOJRDN-5
DEON JOUBERT-2
HUGOV-1
GERHARD DELPORT-2
Ek vra regtig groot onverskoning oor dit maar sien asb my punt ook in. Dis n fout wat begaan is en op die einde van die dag het niemand darem skade gelei nie.
Groete manne en net regtig jammer ons kon die kompetiesie nie deur druk nie.
Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Molopo
Ek dink jy moet die ding so bietjie druk hy moet werk
Kom manne vang spoed dis mos 'n kans wat 'n ou nie kan laat verby gaan nie.Daar gaan mos nie duisende kaartjies verkoop word nie. En dink net jy kan die storie met fotos hier by Oom Pine se stories kom vertel.
Ek dink jy moet die ding so bietjie druk hy moet werk
Kom manne vang spoed dis mos 'n kans wat 'n ou nie kan laat verby gaan nie.Daar gaan mos nie duisende kaartjies verkoop word nie. En dink net jy kan die storie met fotos hier by Oom Pine se stories kom vertel.

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Vlakvark,
Dankie vir daai motiveering, en hier is n paar manne wat my goed ken. Ek is nie iemand wat hou van kwaai vrinne nie en ek gooi nie tou in nie, maar die 1 gaan ons nie kan laat gebeur nie. Dit het op papier baie goed gewerk, maar laat ons eerder die manne terug betaal en hoop niemand loop kwaad hier uit nie.
Sou baie graag laat dit wou laat realiseer.
Jy kan darem nog vir jou ma se n blouwildebees MOET met n 375 of 416 geskiet word...se dis wet.