Hello Hansman.
Daar is so nou en dan n conversion wat beskikbaar is, kyk net mooi na die verkoeling stelsel dit is die belangrikste in so n ombouing.
Of jy kan dit self laat doen jy kan maklik n SFA Hilux optel vir so R50 000 dan het jy nog so R40 000 nodig vir die ombouing.... maar dan het jy basies n nuwe bakkie.
Groete H
Jy is welkom om my te kontak vir verdere vrae Hugov (at) Royaljk . za . com
land rover 110 d/c
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: land rover 110 d/c
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie

